480BC - Gehoor en sig beskerming

User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Pas jou gehoor en sig op op die skietbaan, kyk bietjie ons produkte in voorraad teen baie goeie pryse:

https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection


https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
Dewan
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Dewan »

Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by andre007 »

Dewan wrote:Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
Dewan jy moet vir ons n ''review'' doen sodra jy dit probeer het. Ek sien die pro moet jy aan en afskakel en die ander model nie?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Dewan
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Dewan »

Sal met graagte laat weet hoe dit werk. Ek het maar 'n kans geneem met die Pro- die verskil tussen die modelle sal Duane maar vir ons moet verduidelik, maar volgens die prentjies lyk die Pro of hy 'n knoppie het wat jy druk vir oop en toe. Die ander een lyk of hy 'n proppie het (soos daai in opblaas speelgoed) wat jy moet uithaal en insit.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by andre007 »

Duane. Sal jy asb vir ons die verskil tussen die 2 gehoorbeskermingsprodukte kom verduidelik asb.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Die XPRO is die nuwe model wat die XP3 vervang.

Die XP3 is 'n baie goeie verkoper onder die sport skiet manne dis hoekom ek hulle nog in stock hou.

Die XP3 gee jou beskerming met die valve toe tot 24db.
Die XPRO is 'n nuwe model wat ook nou baie goed verkoop, die XPRO beskerm met sy valve toe to 30db. Die XPRO het ook 'n knoppie wat die valve toe maak inplaas van die XP3 se klep.

Die XPRO is ook n klein bietjie meer gemaklik.

Die plugs is baie gemaklik en jy sal sommer van hulle vergeet in jou ore.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Dewan wrote:Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
Dankie! Jou bestelling is oppad.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by ruaanb »

Help my gou reg verstaan asb. Die XPro het dan 'n 30dB NRR rating?
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Jip...hier is die engelse weergawe can SportEAR:

After the X-Pro is comfortably settled in your ear, you can activate the hearing protection with the push of a button. The closed valve will now protect your hearing by giving you 30dB of noise reduction with the foam tips (24 dB noise reduction with silicon tips).

When you need to hear again, instead of completely removing the earplugs, simply press the button again to open the acoustic valve, allowing sound to pass through naturally.

EASY CONTROL: Push button to hear, push again to protect.

19dB NRR Open
30dB NRR Closed
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by andre007 »

Tnx Duane and the other model?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by ruaanb »

Dankie Duane
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

andre007 wrote:Tnx Duane and the other model?
Die XP3 gee jou beskerming met die valve toe tot 24db.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Hein22 »

Ek sien julle het nog net een oor van die Pro model. Wanneer kry julle weer voorraad?
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Sal so middel volgende week weer stock he.
Dewan
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Dewan »

duane@480BC wrote:
Dewan wrote:Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
Dankie! Jou bestelling is oppad.

Baie dankie Duane - vanoggend bestel en pakkie is reeds by die koerier.
Groete,
Dewan
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Hein22 »

Dankie, gee vir my solank die paar wat oor is. Pm my asb jou bank besonderhed dan stuur ek jou proof of payment en my adres.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Hein22 wrote:Dankie, gee vir my solank die paar wat oor is. Pm my asb jou bank besonderhed dan stuur ek jou proof of payment en my adres.
Hi Hein, is uit die kantoor uit. Ek sal dit vir jou hou. Is Sondag terug dan sal ek n invoice vir jou reel. Dankie
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Hein22 »

Dankie hou hulle asb vir my. Ek kan ook oor die website koop as dit vir jou makliker sal wees? Sien julle het die fasiliteite. Laat weet maar..
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Hein22 wrote:Dankie hou hulle asb vir my. Ek kan ook oor die website koop as dit vir jou makliker sal wees? Sien julle het die fasiliteite. Laat weet maar..
Hi Hein,
Het jou ge pm.

Dankie
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Vandag n paar Xpro's in gekry. Baie min stock, lyk of die invoerder wag vir n bestelling om in te kom. So gryp terwyl daar nog is.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Capt. Yoda »

Duan pm my ook asb jou details ek soek ook n stel van daai pros asb, eks vir n pap batery so gatvol
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

PM gestuur.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Wouter Roets »

Hallo Duane

Ek soek ook asb 2 stelle van daai Xpro's. Stuur maar n PM dan reel ons van daar af. Dankie by voorbaat.

Groetnis
Wouter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Capt. Yoda »

Oppad om my ore te gaan gaan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Wouter Roets wrote:Hallo Duane

Ek soek ook asb 2 stelle van daai Xpro's. Stuur maar n PM dan reel ons van daar af. Dankie by voorbaat.

Groetnis
Wouter
Het jou 'n pm gestuur.
Post Reply