Hi manne,
ek soek graag inligting ivm n Gamo Vampir Whisper X windbuks. Ek stel belang om een aan te skaf maar wil hoor of dit n goeie windbuks is en wat die voor en nadele is van hierdie spesifieke model.
Die spesifieke een waarin ek belanstel kom met n teleskoop, geweersak, pelets, ens. Die windbuks het ook die "gas ram" upgrade.
Wat is n billke prys om te betaal vir hierdie windbuks?
Groete
Jacques
GAMO Vampir Whisper X raad asb
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
GAMO Vampir Whisper X raad asb
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13617
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GAMO Vampir Whisper X raad asb
Is n lekker geweertjie, een van die beter breeknek Gamos en die gas ram werk ook lekker
Nuut is hulle enige iets van R2500 tot R4500 vir die pakket met die 3-9 gamo scope en dan nog so R1000 vir die ram wat in gesit is. 2nd hand sal R2300 -R2500 seker n goeie prys wees hang af van die kondiesie

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: GAMO Vampir Whisper X raad asb
Dankie vir die info. Die geweertjie is in n 10/10 kondisie, het ook n bi-pod, pellet catcher en n klomp teikens by.Capt. Oblivious wrote:Is n lekker geweertjie, een van die beter breeknek Gamos en die gas ram werk ook lekker
Nuut is hulle enige iets van R2500 tot R4500 vir die pakket met die 3-9 gamo scope en dan nog so R1000 vir die ram wat in gesit is. 2nd hand sal R2300 -R2500 seker n goeie prys wees hang af van die kondiesie
Ek wag nog vir n paar fotos en sal laat weet as daar nog iets van waarde is en dan besluit of die prys dit regverdig.
Dankie!
Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II