GAMO Vampir Whisper X raad asb

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

GAMO Vampir Whisper X raad asb

Post by Induna »

Hi manne,

ek soek graag inligting ivm n Gamo Vampir Whisper X windbuks. Ek stel belang om een aan te skaf maar wil hoor of dit n goeie windbuks is en wat die voor en nadele is van hierdie spesifieke model.

Die spesifieke een waarin ek belanstel kom met n teleskoop, geweersak, pelets, ens. Die windbuks het ook die "gas ram" upgrade.

Wat is n billke prys om te betaal vir hierdie windbuks?

Groete

Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13617
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: GAMO Vampir Whisper X raad asb

Post by Capt. Yoda »

Is n lekker geweertjie, een van die beter breeknek Gamos en die gas ram werk ook lekker

Nuut is hulle enige iets van R2500 tot R4500 vir die pakket met die 3-9 gamo scope en dan nog so R1000 vir die ram wat in gesit is. 2nd hand sal R2300 -R2500 seker n goeie prys wees hang af van die kondiesie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

Re: GAMO Vampir Whisper X raad asb

Post by Induna »

Capt. Oblivious wrote:Is n lekker geweertjie, een van die beter breeknek Gamos en die gas ram werk ook lekker

Nuut is hulle enige iets van R2500 tot R4500 vir die pakket met die 3-9 gamo scope en dan nog so R1000 vir die ram wat in gesit is. 2nd hand sal R2300 -R2500 seker n goeie prys wees hang af van die kondiesie
Dankie vir die info. Die geweertjie is in n 10/10 kondisie, het ook n bi-pod, pellet catcher en n klomp teikens by.

Ek wag nog vir n paar fotos en sal laat weet as daar nog iets van waarde is en dan besluit of die prys dit regverdig.

Dankie!

Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Post Reply