Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Carl »

Goeie dag
Ek het myself bederf met 'n amper nuwe Hilux. Stadiger as die Subaru (lyk te veel na 'n "drolkewer") maar daar is plek vir 'n eland agter in ;)

Nou is ek opsoek na na aanbeveling vir sitplek oortreksels. Die Toyota het nie leer en die goed gaan my mal maak. Wat sal julle aanbeveel? Wat werk is bekostigbaar, ondersteun nie Bool nie, skeur en breek nie. Kan skoon maak ens ens.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Ratel »

Probeer Jackalberry canvas. Ek het myne nou 'n paar jaar en is baie tevrede.
Maak 'n verskil
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Geno »

Ek gebruik Escape Gear se seatcovers in my Cruiser.
Goeie kwaliteit, nie te duur nie, en sponsor nie vir Bool soos Melvill&Moon nie.
www.escapegear.co.za

Groete
Goed, beter, 6millimeter!
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Sako75 »

Beslis nie die manne wat vir Bool ondersteun nie. Ek het van hulle produkte al 2 keer probeer en na dese sit ek liewer leersitplekke van nuuts af in as om my te versondig met daardie produkte.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Alwyn »

Geno wrote:Ek gebruik Escape Gear se seatcovers in my Cruiser.
Goeie kwaliteit, nie te duur nie, en sponsor nie vir Bool soos Melvill&Moon nie.
http://www.escapegear.co.za

Groete

+1

Escape is die beste opsie!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by ruaanb »

Carl ek het 'n stel vir my Isuzu laat maak wat onder andere waterbestand ook is. Jong knape soos myne gooi nog gereeld iets om en dit help baie. Ek het dit laat maak by House of Henry - www.carseatcovers.co.za. Dit was net so oor die R2k so 3 jaar terug want ek het 'n mod of twee ekstra aangevra. As ek dit weer moet doen sal ek definitief weer na hulle kyk.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Supacow »

Isuzu delivers
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Friedland »

Ek het Escape Gear en is baie tevrede met hulle
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Supacow »

Ek het Escape Gear EN n Isuzu ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Geno »

Supacow wrote:Ek het Escape Gear EN n Isuzu ;)
Jasmmer om te hoor!
Goed, beter, 6millimeter!
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Supacow »

Dis n Cruiserding julle sal nie verstaan nie
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Carl »

Klink vir my Escape is voor in die koor. Ek sien egter daar is ook 'n nuwe Kaptein op die mark - Caprivi. Die goed lyk mooi met leer insetsels ens. vir net R400.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Swede »

Ek het hierdie http://www.stone-h.co.za/ in my hilux die laaste 3 jaar, is baie tevrede met die produk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Nico Harris »

http://www.caprivilsg.com/

Beste wat jy kan kry.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Carl »

Dankie manne vir die insette. Nico, op die oomblik mik ek ook na die Caprivi reeks met die leer insetsels, dit lyk soos kerk, dans en jag sitplekke ;).
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Gawie(13mm) »

Carl wrote:Klink vir my Escape is voor in die koor. Ek sien egter daar is ook 'n nuwe Kaptein op die mark - Caprivi. Die goed lyk mooi met leer insetsels ens. vir net R400.
Het jy nie miskien 'n "nul" uitgelaat in daai bedrag nie?
Vir R 400, gaan koop ek vir my 'n bakkie, net sodat ek die oortreksels daarin kan gebruik. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by BeesBreet »

Ek het n stel escapegear stukkend peskier in my cruiser ( 2 jaar ).Het nou n stel "Kindo" covers op... Maar hul het nie die sakke en pak plek nie...

Moet by se ek sit n cruiser seat gaar in 4 jaar, so daai escapegear gaan dalk die beste vir jou wees...
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by BeesBreet »

"Geskuur"
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Carl »

Gawie(13mm) wrote:
Carl wrote:Klink vir my Escape is voor in die koor. Ek sien egter daar is ook 'n nuwe Kaptein op die mark - Caprivi. Die goed lyk mooi met leer insetsels ens. vir net R400.
Het jy nie miskien 'n "nul" uitgelaat in daai bedrag nie?
Vir R 400, gaan koop ek vir my 'n bakkie, net sodat ek die oortreksels daarin kan gebruik. ;D
Gaaf van jou Gawie om my fout uit te wys ;) Dis net R400 meer.

Bees, ek is maar 'n Hartbees (85kg) as dit by sit gewig kom ;) Die sakkies is vir my belangrik, ek het klomp goed om weg te pak wat in die bakkie moet wees - CPF magneet, baaidjie, teikens (ek vergeet altyd), Peper sproei ens.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by dawiec »

BeesBreet wrote:Ek het n stel escapegear stukkend peskier in my cruiser ( 2 jaar ).Het nou n stel "Kindo" covers op... Maar hul het nie die sakke en pak plek nie...

Moet by se ek sit n cruiser seat gaar in 4 jaar, so daai escapegear gaan dalk die beste vir jou wees...

onthou escape gear se policy is as hy deurskuur maak hul hom vir jou gratis reg!! ek het al my opsie uitgeoefen en dit was "service" met 'n smile.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Boesman10 »

Ek was so 'n wyle gelede deur hierdie oefening - http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ilit=cover. Ek het na die volgende plekke gekyk.

Caprivi Luxury Safari Gear - http://www.caprivilsg.com/
Sniper Africa - sniperafrica.com/product/vehicle-seat-cover/
Takla - http://www.takla.co.za/
Melville & Moon - melvillandmoon.com/seat-covers/seat-covers.html
Stone Hill - hstone-h.co.za/
Cover Worx - http://www.cover-worx.co.za/
Escape Gear - http://www.escapegear.co.za/
Jackal Berry - jackalberrycanvas.co.za
Car Seat Covers - carseatcovers.co.za

Ek wou custom sitplek oortreksels laat maak en het toe uiteindelik die beste diens (en prys) by Car Seat Covers gekry.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Nico Harris »

Koop een keer - koop caprivi.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Nico Harris »

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Friedland »

Ek het escape gear en is tevrede.
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider

Post by Hennie Oelofse »

Nico Harris wrote:Koop een keer - koop caprivi.
Goeie kwaliteit daai!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
Post Reply