Ek het myself bederf met 'n amper nuwe Hilux. Stadiger as die Subaru (lyk te veel na 'n "drolkewer") maar daar is plek vir 'n eland agter in
Nou is ek opsoek na na aanbeveling vir sitplek oortreksels. Die Toyota het nie leer en die goed gaan my mal maak. Wat sal julle aanbeveel? Wat werk is bekostigbaar, ondersteun nie Bool nie, skeur en breek nie. Kan skoon maak ens ens.

