Barrett 50Cal + Een gelukkige man
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Het hierdie Video gister ontvang. Die beskrywing se hy skiet na n teiken 1000yards weg, darm nie seker daaroor nie maar verseker die man se gelukkige dag!
As iemand dalk die video kan post sal waardeer word
https://www.youtube.com/watch?v=0ABGIJwiGBc
As iemand dalk die video kan post sal waardeer word
https://www.youtube.com/watch?v=0ABGIJwiGBc
"Failure is NOT an Option"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Sprake is daar dat hierdie storie 'n "fake" is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Ek vermoed self dit is 'n fake. Vir daai koeel om presies so terug te kom, moet al die sterre presies in lyn wees... Dink maar byvoorbeeld net aan die vervorming van die koeel teen die gong. Selfs 'n 50kal koeel gaan nie ongeskonde daarvan afkom nie en dan trek daai koeel weer presies 1000y in 'n reguit lyn? Ek weet darem nie.....
Aim small, miss small
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Kyk ek weet nie of dit eg is nie, maar as dit fake is is dit bitter goed gedoen...Sometimes the stars do align!
"Failure is NOT an Option"
-
Pumba
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Daardie is beslis nie n 1000y nie. Meer soos dalk n biedjie oor 100y.
Ek weet van n 338LM solid wat op n sagte staal plaat geskiet is en 100m teruggekom het en n bakke aan die agterkant van die skietpunt geroer het.
Hier by ons gebeur met een van my skietvriende
Ek weet van n 338LM solid wat op n sagte staal plaat geskiet is en 100m teruggekom het en n bakke aan die agterkant van die skietpunt geroer het.
Hier by ons gebeur met een van my skietvriende
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Stem saam. Lyk of stof opslaan by naby teiken, "timimg" van skoot, plaat knal en rebound pas meer met korter skoot.Pumba wrote:Daardie is beslis nie n 1000y nie. Meer soos dalk n biedjie oor 100y.
Ek weet van n 338LM solid wat op n sagte staal plaat geskiet is en 100m teruggekom het en n bakke aan die agterkant van die skietpunt geroer het.
Hier by ons gebeur met een van my skietvriende
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Pumba
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Dis soos ek hom ook hetBeendr wrote:Stem saam. Lyk of stof opslaan by naby teiken, "timimg" van skoot, plaat knal en rebound pas meer met korter skoot.Pumba wrote:Daardie is beslis nie n 1000y nie. Meer soos dalk n biedjie oor 100y.
Ek weet van n 338LM solid wat op n sagte staal plaat geskiet is en 100m teruggekom het en n bakke aan die agterkant van die skietpunt geroer het.
Hier by ons gebeur met een van my skietvriende
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
100yds of net bietjie meer definitief nie 1000 nie. Die rebound was net te vinnig.
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Ek sien nêrens waar iemand claim dit was 1000yds nie. Hier is die man se storie. http://madogre.com/?p=1090
Dit was 100yds en nogals SA surplus ammo. Waar kry hulle dit?
Dit was 100yds en nogals SA surplus ammo. Waar kry hulle dit?
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Ek het die Video per epos ontvang....die beskrywing op die epos het gese 1000yds.....Soos ek aan die begin gese het...Henry wrote:Ek sien nërens waar iemand claim dit was 1000yds nie. Hier is die man se storie. http://madogre.com/?p=1090
Dit was 100yds en nogals SA surplus ammo. Waar kry hulle dit?
"Failure is NOT an Option"
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
Ek dink dit is baie moontlik. Kyk bietjie hierdie ou se sterre https://www.youtube.com/watch?v=Tqe07C6lj54
-
Pumba
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man
'n Navorsingspan van Duitsland het ondersoek ingestel en met 50 jaar se data tot die slotsom gekom dat skuts geneig is om teikens loodreg met die skietrigting op te stel

Ek dink dit is maar hoekom ons plaaslike klub enige gongs wat nie swaai of omval nie verbied.
Ek dink dit is maar hoekom ons plaaslike klub enige gongs wat nie swaai of omval nie verbied.