Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post Reply
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Ben »

Het hierdie Video gister ontvang. Die beskrywing se hy skiet na n teiken 1000yards weg, darm nie seker daaroor nie maar verseker die man se gelukkige dag!

As iemand dalk die video kan post sal waardeer word

https://www.youtube.com/watch?v=0ABGIJwiGBc
"Failure is NOT an Option"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by tripodmvr »

Sprake is daar dat hierdie storie 'n "fake" is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Eugene »

Ek vermoed self dit is 'n fake. Vir daai koeel om presies so terug te kom, moet al die sterre presies in lyn wees... Dink maar byvoorbeeld net aan die vervorming van die koeel teen die gong. Selfs 'n 50kal koeel gaan nie ongeskonde daarvan afkom nie en dan trek daai koeel weer presies 1000y in 'n reguit lyn? Ek weet darem nie.....
Aim small, miss small
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Ben »

Kyk ek weet nie of dit eg is nie, maar as dit fake is is dit bitter goed gedoen...Sometimes the stars do align!
"Failure is NOT an Option"
Pumba
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Pumba »

Daardie is beslis nie n 1000y nie. Meer soos dalk n biedjie oor 100y.

Ek weet van n 338LM solid wat op n sagte staal plaat geskiet is en 100m teruggekom het en n bakke aan die agterkant van die skietpunt geroer het.

Hier by ons gebeur met een van my skietvriende
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Gian_dP »

Pumba wrote:Daardie is beslis nie n 1000y nie. Meer soos dalk n biedjie oor 100y.

Ek weet van n 338LM solid wat op n sagte staal plaat geskiet is en 100m teruggekom het en n bakke aan die agterkant van die skietpunt geroer het.

Hier by ons gebeur met een van my skietvriende
Stem saam. Lyk of stof opslaan by naby teiken, "timimg" van skoot, plaat knal en rebound pas meer met korter skoot.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Pumba
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Pumba »

Beendr wrote:
Pumba wrote:Daardie is beslis nie n 1000y nie. Meer soos dalk n biedjie oor 100y.

Ek weet van n 338LM solid wat op n sagte staal plaat geskiet is en 100m teruggekom het en n bakke aan die agterkant van die skietpunt geroer het.

Hier by ons gebeur met een van my skietvriende
Stem saam. Lyk of stof opslaan by naby teiken, "timimg" van skoot, plaat knal en rebound pas meer met korter skoot.
Dis soos ek hom ook het
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by ruaanb »

100yds of net bietjie meer definitief nie 1000 nie. Die rebound was net te vinnig.
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Henry »

Ek sien nêrens waar iemand claim dit was 1000yds nie. Hier is die man se storie. http://madogre.com/?p=1090

Dit was 100yds en nogals SA surplus ammo. Waar kry hulle dit?
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Ben »

Henry wrote:Ek sien nërens waar iemand claim dit was 1000yds nie. Hier is die man se storie. http://madogre.com/?p=1090

Dit was 100yds en nogals SA surplus ammo. Waar kry hulle dit?
Ek het die Video per epos ontvang....die beskrywing op die epos het gese 1000yds.....Soos ek aan die begin gese het...
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Fritz »

Ek dink dit is baie moontlik. Kyk bietjie hierdie ou se sterre https://www.youtube.com/watch?v=Tqe07C6lj54
Pumba
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Pumba »

;D ;D ;D Nou wat is die kaanse daarvoor en hy het daai bottel nogal gepos hoor!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Eugene »

Op 100y is dit seker moontlik.
Aim small, miss small
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Barrett 50Cal + Een gelukkige man

Post by Fritz »

'n Navorsingspan van Duitsland het ondersoek ingestel en met 50 jaar se data tot die slotsom gekom dat skuts geneig is om teikens loodreg met die skietrigting op te stel :P ++>: ++>:

Ek dink dit is maar hoekom ons plaaslike klub enige gongs wat nie swaai of omval nie verbied.
Post Reply