Die sekuriteitsafdeling van ons maatskappy het n spul wapens in die kluis, (pistole / haelgewere / mini-ruger gewere ens.) watse spesifikasies onleesbaar is - te dof of afgesluit met die tyd.
Watse 'chemical' of produk kan ek gebruik om op ou wapens aan te bring sodat die reeks nommer en ander spesefikasies wat feitlik onleesbaar is, weer leesbaar vertoon?
Waardeer die raad, dankie manne.
Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
As dit nie heeltemal afgelyt is nie, kan jy gewone wit bordkruit wat die skole gebruik, gebruik
Het dit gedoen met my pistool om seker te maak, want ek het 4 van dieselfde pistole in my kluis gehad
Het dit gedoen met my pistool om seker te maak, want ek het 4 van dieselfde pistole in my kluis gehad
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Abby van NCIS het 'n manier om dit weer leesbaar te maak. 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Dankie Sarel - sal dit probeer.
Oom PWV, wees nou n 'gawie' en stuur my haar nommer asb
Oom PWV, wees nou n 'gawie' en stuur my haar nommer asb
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Sy het juis spinnerak tatoo 
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Ets die oppervlak, ferric chloride maw staal druppels. Behoort vir jou die letters weer uit te bring.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Dankie Dries!Dries101 wrote:Ets die oppervlak, ferric chloride maw staal druppels. Behoort vir jou die letters weer uit te bring.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Nie pyne nie, maak oppervlak skoon met acetoon, ets en gebruik windolene of iets dergliks om ferric chloride te neutraliseer en gee dan olie. Daai goed gaan die rook uit die staal yit roes as jy nie dit afkry en olie nie. 2-3 minute se ets behoort fine te wees
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?
Dankie ou pel man!Dries101 wrote:Nie pyne nie, maak oppervlak skoon met acetoon, ets en gebruik windolene of iets dergliks om ferric chloride te neutraliseer en gee dan olie. Daai goed gaan die rook uit die staal yit roes as jy nie dit afkry en olie nie. 2-3 minute se ets behoort fine te wees
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD