Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by FHM »

Die sekuriteitsafdeling van ons maatskappy het n spul wapens in die kluis, (pistole / haelgewere / mini-ruger gewere ens.) watse spesifikasies onleesbaar is - te dof of afgesluit met die tyd.

Watse 'chemical' of produk kan ek gebruik om op ou wapens aan te bring sodat die reeks nommer en ander spesefikasies wat feitlik onleesbaar is, weer leesbaar vertoon?

Waardeer die raad, dankie manne.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by Sarel »

As dit nie heeltemal afgelyt is nie, kan jy gewone wit bordkruit wat die skole gebruik, gebruik

Het dit gedoen met my pistool om seker te maak, want ek het 4 van dieselfde pistole in my kluis gehad
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by PWV »

Abby van NCIS het 'n manier om dit weer leesbaar te maak. ;)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by FHM »

Dankie Sarel - sal dit probeer.

Oom PWV, wees nou n 'gawie' en stuur my haar nommer asb
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by JPS »

Sy het juis spinnerak tatoo ;D
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by Dries101 »

Ets die oppervlak, ferric chloride maw staal druppels. Behoort vir jou die letters weer uit te bring.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by FHM »

Dries101 wrote:Ets die oppervlak, ferric chloride maw staal druppels. Behoort vir jou die letters weer uit te bring.
Dankie Dries! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by Dries101 »

Nie pyne nie, maak oppervlak skoon met acetoon, ets en gebruik windolene of iets dergliks om ferric chloride te neutraliseer en gee dan olie. Daai goed gaan die rook uit die staal yit roes as jy nie dit afkry en olie nie. 2-3 minute se ets behoort fine te wees
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Spesifikasies op ou wapens - onduidelik - hoe gemaak?

Post by FHM »

Dries101 wrote:Nie pyne nie, maak oppervlak skoon met acetoon, ets en gebruik windolene of iets dergliks om ferric chloride te neutraliseer en gee dan olie. Daai goed gaan die rook uit die staal yit roes as jy nie dit afkry en olie nie. 2-3 minute se ets behoort fine te wees
Dankie ou pel man!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply