KOEëLS
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KOEëLS
Baie dankie, Ruaanb.ruaanb wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=43652
Ek kan splinternuwe koeëls by 'n handelaar koop vir minder as wat hierdie man wil hê.
Groetnis.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: KOEëLS
Oom Pieter,
Wil net vir Oom Se ek het nie.
Mooiloop,
Hein
Wil net vir Oom Se ek het nie.
Mooiloop,
Hein
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: KOEëLS
lolKSV wrote:Oom Pieter,
Wil net vir Oom Se ek het nie.
Mooiloop,
Hein
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: KOEëLS
Ek is seker daar is 'n paar skietwalle waar Oom tweedehandse koeëls kan gaan uitgrou as Oom dan nou nie splinternuwes soek nie.PWV wrote:Baie dankie, Ruaanb.ruaanb wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=43652
Ek kan splinternuwe koeëls by 'n handelaar koop vir minder as wat hierdie man wil hê.
Groetnis.
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KOEëLS
Enigste man wat wel behulpsaam probeer wees!KSV wrote:Oom Pieter,
Wil net vir Oom Se ek het nie.
Mooiloop,
Hein
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: KOEëLS
Wel ek het probeer. .....
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: KOEëLS
Oom Pieter - as jy hier vra dan het jy seker al vir Chris van Niekerk probeer? Hy sal beslis hê, maar of hy dit gaan verkoop is 'n ander storie.PWV wrote:Enigste man wat wel behulpsaam probeer wees!KSV wrote:Oom Pieter,
Wil net vir Oom Se ek het nie.
Mooiloop,
Hein
Soos hy sal sê " Ouboet - daar is niks beter as Match Kings nie" Glo darem nie hy sal vir jou "Ouboet" noem nie!
VGK het ook redelik voorraad van Sierras gehad laas toe ek daar was.
Hoop jy kom reg
Groetnis
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: KOEëLS
Julle manne laat mens lekker lag!!KSV wrote:Oom Pieter,
Wil net vir Oom Se ek het nie.
Mooiloop,
Hein
Dankie Hein.
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: KOEëLS
Oom PWV daar het nou net n klompie 168 SMK by "Advertensies" opgekom!PWV wrote:Hier en daar mag iemand wees wat 'n halwe pakkie van die volgende koeëls het wat nie gebruik gaan word nie en moontlik te koop aangebied kan word.
Ek soek 168 gr Sierra Match King in 7 mm en .308
Groetnis
PWV
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: KOEëLS
Pieter ek kan ook help. Ek het 'n vol pakkie 200gr SMK's wat jy net so bietjie kan af vyl 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KOEëLS
Met sulke behulpsame vriende het jy nie vyande nodig nie!Fanta300 wrote:Pieter ek kan ook help. Ek het 'n vol pakkie 200gr SMK's wat jy net so bietjie kan af vyl
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KOEëLS
Darem al 'n paar by Albert gekry!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KOEëLS
Kyk weer in julle kluise!
Groetnis
Groetnis
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: KOEëLS
Oom Pieter,
Ek het 'n klompie Sierra GameKing 175gr in 7mm as jy sou belangstel.
Ek het 'n klompie Sierra GameKing 175gr in 7mm as jy sou belangstel.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: KOEëLS
Baie dankie, Johan. Het PM gestuur.