KOEëLS

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

KOEëLS

Post by PWV »

Hier en daar mag iemand wees wat 'n halwe pakkie van die volgende koeëls het wat nie gebruik gaan word nie en moontlik te koop aangebied kan word.
Ek soek 168 gr Sierra Match King in 7 mm en .308

Groetnis
PWV
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: KOEëLS

Post by ruaanb »

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: KOEëLS

Post by PWV »

Baie dankie, Ruaanb.
Ek kan splinternuwe koeëls by 'n handelaar koop vir minder as wat hierdie man wil hê.

Groetnis.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: KOEëLS

Post by KSV »

Oom Pieter,

Wil net vir Oom Se ek het nie.

Mooiloop,
Hein
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: KOEëLS

Post by ruaanb »

KSV wrote:Oom Pieter,

Wil net vir Oom Se ek het nie.

Mooiloop,
Hein
lol
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: KOEëLS

Post by Geno »

PWV wrote:
Baie dankie, Ruaanb.
Ek kan splinternuwe koeëls by 'n handelaar koop vir minder as wat hierdie man wil hê.

Groetnis.
Ek is seker daar is 'n paar skietwalle waar Oom tweedehandse koeëls kan gaan uitgrou as Oom dan nou nie splinternuwes soek nie.
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: KOEëLS

Post by PWV »

KSV wrote:Oom Pieter,

Wil net vir Oom Se ek het nie.

Mooiloop,
Hein
Enigste man wat wel behulpsaam probeer wees! ???
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: KOEëLS

Post by ruaanb »

Wel ek het probeer. .....
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: KOEëLS

Post by DawieKotze »

PWV wrote:
KSV wrote:Oom Pieter,

Wil net vir Oom Se ek het nie.

Mooiloop,
Hein
Enigste man wat wel behulpsaam probeer wees! ???
Oom Pieter - as jy hier vra dan het jy seker al vir Chris van Niekerk probeer? Hy sal beslis hê, maar of hy dit gaan verkoop is 'n ander storie.

Soos hy sal sê " Ouboet - daar is niks beter as Match Kings nie" Glo darem nie hy sal vir jou "Ouboet" noem nie! :) :)

VGK het ook redelik voorraad van Sierras gehad laas toe ek daar was.

Hoop jy kom reg

Groetnis

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: KOEëLS

Post by Mellies »

KSV wrote:Oom Pieter,

Wil net vir Oom Se ek het nie.

Mooiloop,
Hein
Julle manne laat mens lekker lag!! ++>:

Dankie Hein.

Met n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: KOEëLS

Post by Mellies »

PWV wrote:Hier en daar mag iemand wees wat 'n halwe pakkie van die volgende koeëls het wat nie gebruik gaan word nie en moontlik te koop aangebied kan word.
Ek soek 168 gr Sierra Match King in 7 mm en .308

Groetnis
PWV
Oom PWV daar het nou net n klompie 168 SMK by "Advertensies" opgekom!
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: KOEëLS

Post by Fanta300 »

Pieter ek kan ook help. Ek het 'n vol pakkie 200gr SMK's wat jy net so bietjie kan af vyl >:D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: KOEëLS

Post by PWV »

Fanta300 wrote:Pieter ek kan ook help. Ek het 'n vol pakkie 200gr SMK's wat jy net so bietjie kan af vyl >:D
Met sulke behulpsame vriende het jy nie vyande nodig nie!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: KOEëLS

Post by PWV »

Darem al 'n paar by Albert gekry!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: KOEëLS

Post by PWV »

Kyk weer in julle kluise!
Groetnis
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: KOEëLS

Post by Johan Nel »

Oom Pieter,
Ek het 'n klompie Sierra GameKing 175gr in 7mm as jy sou belangstel.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: KOEëLS

Post by PWV »

Baie dankie, Johan. Het PM gestuur.
Post Reply