More manne ek soek so tipe teleskoop vir my AR 15. Dit hoef nie die Nikon te wees nie, maar iets soortgelyks kan ook werk.
Dankie
Nikon Monarch 1-4x20 Monarch
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Nikon Monarch 1-4x20 Monarch
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch
Bushnell Ar Optics 1-4X24 R/S 30Mm Bdc Ret 3 Sien by S&O vir R4150
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch
Dankei ek weet van hom. Die Nikon is heelwat goedkoper ek is nog net nie seker hoe ek die wapen wil skiet nie, so wil nie nou overspend nie. Miskien gaan ek oor na Ghostring of 1x optic sight.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch
As jy met albei oë oop gaan skiet - wat die taktiese tipe skietwerk vereis, werk die Red Dot tipe optics goed...
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch
Definitief, maar van die 3Gun bane se teikens is bietjie verder. EK het nou baie Youtube videos gekyk en rebrieke gelees en dit wil voorkom party manne gebruik net scope, ander scope + ofset ghostrings en dan somiges die 1x optic(reddot).Hein M. wrote:As jy met albei oë oop gaan skiet - wat die taktiese tipe skietwerk vereis, werk die Red Dot tipe optics goed...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.

