Nikon Monarch 1-4x20 Monarch

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Nikon Monarch 1-4x20 Monarch

Post by tau »

More manne ek soek so tipe teleskoop vir my AR 15. Dit hoef nie die Nikon te wees nie, maar iets soortgelyks kan ook werk.

Dankie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch

Post by alecjohnson »

Bushnell Ar Optics 1-4X24 R/S 30Mm Bdc Ret 3 Sien by S&O vir R4150
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch

Post by tau »

Dankei ek weet van hom. Die Nikon is heelwat goedkoper ek is nog net nie seker hoe ek die wapen wil skiet nie, so wil nie nou overspend nie. Miskien gaan ek oor na Ghostring of 1x optic sight.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch

Post by Hein M. »

As jy met albei oë oop gaan skiet - wat die taktiese tipe skietwerk vereis, werk die Red Dot tipe optics goed...
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nikon Monarch 1-4x20 Monarch

Post by tau »

Hein M. wrote:As jy met albei oë oop gaan skiet - wat die taktiese tipe skietwerk vereis, werk die Red Dot tipe optics goed...
Definitief, maar van die 3Gun bane se teikens is bietjie verder. EK het nou baie Youtube videos gekyk en rebrieke gelees en dit wil voorkom party manne gebruik net scope, ander scope + ofset ghostrings en dan somiges die 1x optic(reddot).
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply