Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
-
300Winmag
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Baie dankie dat julle om ons onthalwe moes gaan jag en ietsie drink. Ek moet se
dit klink nogal soos my logika vir my leeke brein wou wysmaak. Beteken dit dan maar
swaar en stadig is maar nog die beste teenvoeter vir vleis skade?

Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dankie Neels, dit stel heelwat bespiegelinge mbt Impala koe?ls in perspektief.
Met hierdie punt in jou kliniese bevindings
Impala koe?ls het glad nie 'dryfbande' nie, maar wel gleuwe in die skag van die koe?l.
Daar is 'n groot verskil tussen ware dryfbande op 'n koe?l en bloot gleuwe in die skag van 'n koe?l.
Lig en vinnig met die korrekte ontwerp, is en bly maar die antwoord vir die minimum vleisskade en puik doodmaak vermo?!
Groete,
Koos.

bevestig jy weereens wat Dr Alf Smith baie lank gelede alreeds baie skerp beklemtoon het, soos uit sy antwoord aan my blyk juis in navraag van my oor die hele kwessie met Impala koe?ls wat weereens op hierdie forum na vore gebring is.Daar is geen tekens van hidrostatiese skok golwe wat die res van die long en hartweefsel versteur het nie. Met die konvensionele koe?l kan daar duidelik gesien word hoe die energie latteraal beweeg het en die longweefsel vernietig het,
Met dit nou uit die weg geruim, net nog 'n kleinigheid wat t?g baie belangrik is, nl. die term 'dryfbande'.Hierdie antwoord is deur Dr Alf Smith, Suid-Afrikaanse mediese en forensiese wond analitikus, wat jare lankal spesialiseer op die gebied en tans vir die Amerikaanse en Kanadese milit?re owerhede uiters belangrike navorsingswerk op die gebied doen, sodat hulle infanterie aanvalswapens so effektief as moontlik op hul vyand aangewend kan word.
Hier volg sy antwoord aan my op my navraag na aanleiding van hierdie forum se wanindruk oor die sogenaamde 'hidrostatiese skok' -
Koos:
Hi dit gaan goed and nee Wikipedia is definitief nie die alfa en omega van die waarheid nie. Die probleem is wikipedia is nie "peer reviewed" data nie.
Hier is 'n paar feite:
Die biomeganiese funksie van bloedvate, dus groot venas en arteries is so dat hulle geweldig elasties is en groot skommelinge in interne druk kan hanteer sonder om te skeur. Verder blyk dit dat druk wat gepropageer word op een punt in 'n vat swak getransmiteer word oor afstand, met 'n belangrike caveat en dit is dat die vat self die bron van druk is deur die sametrekking van die wand in 'n golf patroon.
Veraf skade veroorsaak deur sg "hidrostatiese druk" (daai naam steek ook dwars in die krop want hidrostaties beteken wat?? ) is 'n bron van groot mite en versinsels.
Impala koe?ls het glad nie 'dryfbande' nie, maar wel gleuwe in die skag van die koe?l.
Daar is 'n groot verskil tussen ware dryfbande op 'n koe?l en bloot gleuwe in die skag van 'n koe?l.
Lig en vinnig met die korrekte ontwerp, is en bly maar die antwoord vir die minimum vleisskade en puik doodmaak vermo?!
Groete,
Koos.
Last edited by Biltongjagter on Tue Feb 08, 2011 7:38 am, edited 1 time in total.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hallo Almal
Dit is seker nou beurt vir kommentaar, maar Ai die woorde kom nie so vrylik na my soos met my gewaardeerde kolegas van die naweek nie. Verskoon dan maar my probeerslag!
Nommer een vereiste wat ek stel in n koeel is dat hy in alle omstandighede oor genoeg doodmaakvermoee beskik om homself van sy taak te kan kwyt. n Skoot wat nie perfek geskiet is moet daar nog steeds oor genoegsame reserwe doodmaakvermoe beskik om permanente skade van so aard aan te rig om tot die dood van die dier te ly.
Ek het die stelling met die blesbok gemaak dat indien Stefan hom nie daar geskiet het nie en hom wel bietjie verder van die voorbeen geskied het soos dit eintlik ons plan was, ons heel moontlik met n gekwesde bok op hande gesit het. Die skade aan die longe was vir my verskriklik teleurstellend en daar was in my oe geen of om dit beter te stel weinig sekondere skade aan die omringende weefsel. Ek kan net nie sien dat indien daai bok hoog agter in die longe of nog erger laag agter in die longe n vinnige dood sou sterf nie! Dit is dan met verskoon die brits totale Bullet failure in my oe! Daar is nie n ander woord daarvoor nie.
As jy dit nou vergelyk met die Barnes X wat weereens getroue resultate gelewer het dan moet jy eientlik jou kop laat lees oor hoekom jy enigsins Impala's sal oorweeg.
Kom ons dink verder daaroor. Wat wen jy met hulle? Spoed? Daar is n hele paar konventionele en premuimprodukte wat meeding in daai gewigklas wat nie veel hoef terug te staan vir die spoed van die Impala's nie. n Ander punt van kommer is dat die meeste balistiese programme nie lekker n syfer om die Impala se vorm kan kry nie en daarom is die trajekte dalk n bietjie vleiend in my opinie. Ek kan verkeerd wees in die opsig maar sal graag harde toetse wil sien. Maar waarvoor al die moeite in elk geval?
As plaaseienaar en beroepsjagter sal ek geeneen aanraai om met hulle te jag nie en defnetief nie toelaat op my grond nie! Punt!
Ek is wel oop vir enige nuwe konsep en sal enige nuwe probeerslag n regverdige kans gee, maar in my oe is my siening duidelik oor Impala's; Bly Weg!
Ek weet ook hier kom dalk n hele klomp verduidelikings hoekom die Impala's moontlik kon vaal maar wat kan dit tog wees? Nie genoegsame spoed nie? Bog, die bok is op 200m geskiet en die Impala moes tog sekerlik op daai afstand oor meer as genoeg spoed beskik het om nog aan sy design parameters te voldoen. So wat kan tog nou die verskoning wees?
Kom ons los maar die Impala's vir ou vassuig Koos Barnard wat mos oor die magiese vermoe beskik om elke keer in die jagveld sy kooel presies te kan plaas waar hy dit verlang! Vir die res van ons Meer Mortals is daar defnetief beter goed om die biltong en trofees elke keer huis toe te bring!
Jagtersgroete
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Mon Feb 07, 2011 9:45 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne
Dankie vir eerlike sienings, kan sien die aand voor die tyd het glad nie julle sin vir die waarheid beinvloed nie......
Mooi loop
Francois

Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Bravo!
Goed gestel manne. Dok, jou opsomming/bevindinge is baie goed ge skryf, van die beste en baie profesioneel.
Stefan en Dok, mooi geskiet, ek dink jul skoot plasings was baie goed en akkuraat.
Wouter, en lui duidelik af dat jy nie gevlei is deur die vermoe van die Impala punte nie.
Volgens julle manne se ondersoek het dit duidelik na vore gekom dat julle die Impala punt nie geskik vind vir die jag van wild nie. Ek berus my dus by julle bevindinge juis omdat dit so indiepte en gekontroleerd gedoen is. Soortgelyke balisitiek op soortgelyke karkas groote , gewig en vorm.
Ek moet met julle oor een punt heelhartig saam stem en dit is die koste van jagbare wild en totale jag kostes ingereken. Dit is dus dan dwaas praktyk om die jagveld te betree met 'n jag punt wat nie oor voldoende doodmaak vermoe beskik nie. Die sukses van die jag kan en mag nie net rus op die skiet vermoe van die skut en die vermoe van die geweer nie. Net soos Wouter se, die algemene skut beskik nie altyd oor die vermoe om tydens normale jag omstandihede altyd 'n perfekte skoot te plaas nie. Dus MOET doodmaak vemoe van die punt baie punte tel.
Komisie van ondersoek manne, Baie dankie vir puik terugvoer. Julle het goed gedoen en met ware en juis antwoorde terug gekom.
Danie

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne
My 2 vriende het dit al klaar 100% opgesom hierbo, maar ek wil net my opinie lug oor my eie ondervinding met die Impala punte.
Eerstens (net na die skoot klap in die jagveld) wil ek sien wat ek observeer het itv BLOEDSPOOR. Geen beduidende bloedverlies het plaasgevind vanaf die dier se blaaie tot op die grond nie. Die skoot het hard en perfek op die blad geklap en ons het die dier n 15 minute kans gegee voor ons enigsins nader beweeg het. Die bok het 3 volle meter verder geval, hoofsaaklik vanwee die feit dat sy voor-as morsaf geskiet was. Daar gekom, soos hierbo uitgewys, was daar GEEN bloedspoor vir daardie 3 meter nie asook BAIE MIN (ek skat 400 - 600ml) bloed waar die bok gevrek het. Dit in my oe is n helse probleem, sou daai bok se skouers nie gebreek was nie....
Tweedens, die "hidrostatiese" skokgolf waaroor ons so lekker geredeneer het voor die tyd. Hoe ek die ding verstaan het, is dat die "golf" die permanente wondkanaal in die "vitals" baie gaan vergroot sonder om beduidende vleisskade aan te rig. Met ander woorde, sagte weefsel word uitmekaar geruk en harder spierweefsel word gespaar. In ons geval was die skade deur die voorpunt van die long so groot soos n BIC lighter se kop, glad nie wat n ou varwag van n "hidrowatseookal" skokgolf wat teen feitlik 3000ft/sek op 200m deur n bok beweeg nie. Im my oe, total bullet failure.
Derdens (en hierdie punt is beredeneerbaar) is die akkuraatheid wat ek aanvaar het in my eie 7x64 op die papiere voor die tyd. Ek kon in oor die 130 rondtes wat ek getoets het (oor die veertig groepe) slegs enkeles kry (4 of 5 as ek reg onthou) wat onder 20mm groepeer. Nou ek weet my geweer is uniek en ander ouens het al goeie groepe met hulle gekry, maar die feit is, ek het nie en ons het baie moeite in die laaiproses ingesit. Vy volgende vraag, hoekom sukkel om kleiner groepe te probeer ontwikkel as ek weet my roer gooi sub 10mm groepe op 100m met 139gn Hornadys??
Kerels, om saam te vat, ek gaan nie met die Impala punte jag nie. Ek het van my 7mm n 243 probeer maak deur ligte koeels vinnag te wil skiet oor lang afstande. En ek het gefaal. Ek voel ook die punt het my gefaal en ek staaf dit deur my eerste twee standpunte hierbo.
Hierdie is my objektiewe opinie na n eerstehande toets in realistiese omstandighede. Sou die koeel op n volgende bok beter presteer het? Ek glo so, hier is ouens op die forum wat dit al gedoen het en kan bewys. Maar een toets was vir my genoeg...
Groete en nogmaals dankie vir n great realistiese objektiewe toets saam n spul AWESOME manne op n 512-ster Lodge.
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hallo julle,
Hier is my opinie oor die Impala koeels:
1: Doodmaakvermoe - Ja, hulle kan, maar jy moet raak skiet, nie amper dit of amper dat nie.
2: Vleis skade - Die Impalas het minder vleis gemors, maar ek gooi eerder 'n bietjie worsvleis weg as wat ek 'n hele bok verloor agv kwes.
3: Akkuraatheid - Ja, hulle skiet mooi, maar die punt van die koeel is bietjie lank, en sodoende vervorm/buig hy in die matrys wat volgens my akkuraatheid sal beinvloed op verder (250m+) afstande.
4: Aanwending - Ek sal nie die koeels op enigiets groter as blesbokke gebruik nie, nie omdat dit dalk 'n swak koeel is nie, bloot net omdat ek nie goed genoeg skiet om elke keer, 10/10 skote op 'n tiekie te sit in die jagveld nie. Ek soek 'n "margin for error". Die Impals se gebrek aan 'n ordentlike bloedspoor gaan ook maak dat jy bokke verloor as jy op 'n ruie plaas jag.
5: Wat ek eerder sal gebruik - Enige premium/ ultra premium koeel wat OMKLINK, soos bv. Nosler Accubond/ Swift A-Frame/ Barnes-X/ Frontier Spartan/ Rhino Solid Shank/ Hornady Interbond/ Winchester Failsafe.
So ja, ek dink almal wat op die toets was, stem saam.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
krisie
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hallo julle.
Ek wil ook baie dankie s? aan die impala span, nou weet ons wat gaan aan.
WAT het van GERARD geword, wil graag sy meening ook hoor.
Kan iemand in kort `n verduidelikking gee wat is die verskil in net groewe en wanneer is dit dryfbande op `n koe?l.
Krisie

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dankie manne. Ek het so bietjie begin wonder of ek moet "back paddle" op my optimisme oor julle oefening na die sarsie kuier foto's maar ek moet eerlik wees julle het my aangenaam verras met jul bevindinge. Hannes Muller van Groet Die Grotman stel dit mooi. Vrouens is vergaarders, hulle koppe werk so... hulle kan alles gelyktydig in een boks gooi en sommer so met een slag deur al die goed en onderwerpe in daai boks werk.
Mans aan die ander kant is georden en fokus op 'n spesifieke onderwerp, doen nie dinge deur mekaar gelyktydig nie. Ons preoriteite is mooi netjies geliaseer in ons greis stof, 'n boks vir elke onderwerp. As ons Rugby op TV kyk is ons besig met die TV kyk boks en fokus intens op hierdie topic, as ons braai dan werk ons in die braai boks ens. Hierdie is nou 'n "grand" voorbeeld en bewys van hoe 'n man kan fokus op die BELLS en wat in daai boks aangaan - dan LATER weer op die jag en impala toets boks ens. Hoekom verstaan vrouens dit so moeilik?
Stefan ek het vir jou 'n pakkie PMP's as jy hulle ook wil toets...

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne dit was vir ons net 'n plesier. 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hallo Manne
Ek plaas hierdie skrywe hier want dit is waar dit begin het. Ek het vanmore n e-pos ontvang van Koos Barnard waarin hy my mooi vra vir my telno. aangesien hy graag met my sal wil praat oor die Impala toets wat ons gedoen het. Ek het ook dadelik geweet hy sal ookso bietjie met my wil praat oor my vassuig opmerkingtjie! Ek het my nommer vir hom terug gestuur en sowat tien minute daarna was ons aan die gesels. Nou kom ek begin deur te se dat ek nie gedink het dat ons forum so kragtig is nie en tweedens soos al die manne wat al deur hul vroens uitgevang is dat die voorstoep van ons lewens so klein is nie!
Hierdie is nie eerste keer wat ek en Koos praat nie. Ons het al verskeie kere oor die laaste 10 jaar met mekaar gepraat met my wat vir hom bel oor raad of informasie. Nog elke keer het hy vir my tyd gemaak en vriendelik gehelp. Met n persoon soos hy wat hard aan sy veldkuns en skietvernuf werk en as persoon ook nie doekies omdraai met sy skrywes nie kan en het die persepsie ontstaan by sekere mense dat daar so bietjie gespog word. Dit weet ek en het hom al lankal so opgesom dat dit nie sy bedoeling is nie. Ongelukkig is dit iets wat so n hoe boom gewoonlik oorkom indien jy net eerlik is oor jou vermooens! Ek het om snaaks te wees dit gebruik in my skrywe en as ek nou terugdink daaroor was dit heeltemal onvanpas! Ek vra nederig omverskoning oor my woorde en ook nog die feit dat ek die verkeerdelike persepsie help aanblaas het!
In ons gesprek het Koos my ook daarop gewys dat hy gese het dat Impala's wel meer skade aanrig as n ronde neus solide koeel maar weereens dit tenagedruk het dat skootplasing kretiek is aangesien die Impala jou nie sommer sal vergewe nie. Ek het hom toe uitgewys op die punt van wat wen jy regtig deur die gebruik van Impala? As dit gaan oor spoed dan is daar heelwat alternatiewe wat nie hoef agteruit te staan vir die Impalas nie. As dit gaan oor akuraadheid, daar is aansienlike beter opsies. As dit gaan oor kostes is daar ook goedkoper alteratiewe. Vleiskade dit sal net werklike solides wees wat die Impala troef. Maar nou kom die kroeks van die saak. Besit die Impala oor genoegsame doodmaakvermoe? Ek dink daai vraag is al bespreek en beantwoord!
Groetnis
Wouter
PS. Daai ding wat jou pa vir jou gese het van as jy niks goed oor n mens kan se nie, dan hou jy jou f@#$*n bek!

Last edited by Wouter Roets on Wed Feb 09, 2011 12:39 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ek het darem nou lekke gelag
Die ou wereld is mos ma klein
Dit vat n groot man om onverskoning te vrae wel gedaan
PS dit was baie oorspronklik

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ai tog so loop die dinge maar.
Maar ek moet s? ek dink regtig ons het die saak reg benader en objektief na alle fassette gekyk.
Miskien moet hulle maar die toets in die Magnum publiseer en 'n vote van die ander manne af kry.
Maar ek moet s? ek dink regtig ons het die saak reg benader en objektief na alle fassette gekyk.
Miskien moet hulle maar die toets in die Magnum publiseer en 'n vote van die ander manne af kry.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ja nee kyk, sien Koos laat nie op sy tone trap nie... hy doen die trap werk. Wouter moenie sleg voel nie man, jy wys goeie karakter met jou reg stelling. Ek dink nogsteeds julle toets het heelwat "grys" areas uitgelig en praktiese antwoorde verskaf. (punt)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Aitsa 
Amper kry ons pakslae
. Newat Wout jyt die situasie uitstekend hanteer en ek is baie bly oor die resultate wat julle gee. Ek was amper op die punt om vir my Impalas te gaan koop so nou weet ek dit sal onnodig en onwys wees.
Blok.
Amper kry ons pakslae
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

jmb
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Wouter jy hoef nie sleg te voel nie. As jy 'n "openbare" figuur is en jou opinies en kommentaar in die pers sit moet jy maar ook kan vat wat na jou kant toe kom. Dit is groot van jou om onverskoning te vra maar ek persoonlik dink dit was onnodig.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne
Dankie vir julle woorde! Ons het nou n situasie by ons golfklub waar n hantjie vol mense besig is om n baie groter ding as hul self af te breek. Ek is n gas op die besonderse forum en die laaste ding wat ek wil he is om dit te skaad aan die unieke proses wat ek bevooreg is om deel van te kan wees. Op daardie staduim het ek gevoel ek praat net met my vriende om n kampvuur, maar helaas was dit nie die geval. Wat hier gebeur het is maar weereens n les wat oor n persoon se pad kom en die geheim is maar om op te tree soos ons groot gemaak is.
Groetnis en sagte drome
Wout
Dankie vir julle woorde! Ons het nou n situasie by ons golfklub waar n hantjie vol mense besig is om n baie groter ding as hul self af te breek. Ek is n gas op die besonderse forum en die laaste ding wat ek wil he is om dit te skaad aan die unieke proses wat ek bevooreg is om deel van te kan wees. Op daardie staduim het ek gevoel ek praat net met my vriende om n kampvuur, maar helaas was dit nie die geval. Wat hier gebeur het is maar weereens n les wat oor n persoon se pad kom en die geheim is maar om op te tree soos ons groot gemaak is.
Groetnis en sagte drome
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
More maats
Jammer ek draai so hiermee, mar dinge gan dol hierdiekant die week. Ek sal die autopsie-fotos van beide bokke iewers deur die dag hier kom plaas.
Stef
Jammer ek draai so hiermee, mar dinge gan dol hierdiekant die week. Ek sal die autopsie-fotos van beide bokke iewers deur die dag hier kom plaas.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
jmb
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Wouter los nou maar die golf, dit mors net tyd wat jy met jou klomp Rugers kon spandeer het. 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Jo
Ek speel omtrent nooit meer nie, die plaas vat net te veel tyd en ek het n kleintjie dood aan Woensdagmiddag speel. Maar o-wee die Jonny Walker proe net anders daar!
Wout
Ek speel omtrent nooit meer nie, die plaas vat net te veel tyd en ek het n kleintjie dood aan Woensdagmiddag speel. Maar o-wee die Jonny Walker proe net anders daar!
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Bonzai
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne middag,
eks nuut op hierdie forum, ek het julle opmermings en kommentaar gevolg en vind dit baie interresant. Ek gebruik Impala punte al vir 4 jaar in verskeie kalibers en ek kan julle bevindinge bevestig.
Ek gebruik impala punte in die volgende kalibers: 65g en 75g conical in 243win, 110g asook 130g Conical in 7x64 / 165g conical in 8x60s, 200g conical in 9.3x62 asook 220g conical in .375H&H
Ja, skiet raak of soek maar.............
mooi dag
eks nuut op hierdie forum, ek het julle opmermings en kommentaar gevolg en vind dit baie interresant. Ek gebruik Impala punte al vir 4 jaar in verskeie kalibers en ek kan julle bevindinge bevestig.
Ek gebruik impala punte in die volgende kalibers: 65g en 75g conical in 243win, 110g asook 130g Conical in 7x64 / 165g conical in 8x60s, 200g conical in 9.3x62 asook 220g conical in .375H&H
Ja, skiet raak of soek maar.............
mooi dag
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne
Aangesien julle nie met die Impalas wil jag nie,omdat julle nie so akuraat kan korrel nie stuur asb al die 6mm koeels vir my voordat julle dalk die hele wereld vol kwesboke los,ek sal seker maak ek korrel BAIE mooi

Aangesien julle nie met die Impalas wil jag nie,omdat julle nie so akuraat kan korrel nie stuur asb al die 6mm koeels vir my voordat julle dalk die hele wereld vol kwesboke los,ek sal seker maak ek korrel BAIE mooi
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Johnny
Hou op stir. Ons almal weet jy is die spoedvraat Hornady en Nosler man met daai 243 van jou.
Hou op stir. Ons almal weet jy is die spoedvraat Hornady en Nosler man met daai 243 van jou.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ai dok man julle het my nou skoon bang oor die Impala ding ek het 65gr koeels wat ek wou gebruik vir die seisoen 
Ek ga maar probeer en sal laat weet wat gebeur het
Ek ga maar probeer en sal laat weet wat gebeur het
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Johan
...........gelukkig kan jy skiet!Ai dok man julle het my nou skoon bang oor die Impala ding ek het 65gr koeels wat ek wou gebruik vir die seisoen
Mooiloop en Geseende Kersfees!