OU Stel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: OU Stel
+1 op Geno
1ste Foto 3-4 en 2de 8+
1ste Foto 3-4 en 2de 8+
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: OU Stel
Eerste een gaan ek nie raai nie - sou die tande meer wou sien en die 2de een ja 8+
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: OU Stel
Is dit Kroonstad se jakkalse wat so oud word?
Lyk my Sas kom nou reg.
Lyk my Sas kom nou reg.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: OU Stel
Daai tweede een is n oupa grootjie, baie geluk !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Sparky
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm
Re: OU Stel
Was nog net 1 keer by gewees waar iemand so ou 1 geskiet het. Mens voel sommer lekker om hom uit te vang
.
-
Sparky
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm
Re: OU Stel
Was nog net 1 keer by gewees waar iemand so ou 1 geskiet het. Mens voel sommer lekker om hom uit te vang
.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: OU Stel
Dankie manne, sal die boodskappe oordra.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...