OU Stel

Post Reply
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

OU Stel

Post by Gernie »

My swaer kon gister aand die ou stel skiet. Hoe ou skat jullr die ouetehuis?
IMG-20150522-WA0003.jpg
IMG-20150522-WA0000.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OU Stel

Post by Geno »

Ek skat die een 3-4 jaar oud, en die ander 8jaar+
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: OU Stel

Post by KSV »

+1 op Geno

1ste Foto 3-4 en 2de 8+
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: OU Stel

Post by theedge »

Eerste een gaan ek nie raai nie - sou die tande meer wou sien en die 2de een ja 8+
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: OU Stel

Post by 222 Sako »

Is dit Kroonstad se jakkalse wat so oud word?
Lyk my Sas kom nou reg.
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: OU Stel

Post by Gernie »

Die einste
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: OU Stel

Post by Marc »

Daai tweede een is n oupa grootjie, baie geluk !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Sparky
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm

Re: OU Stel

Post by Sparky »

Was nog net 1 keer by gewees waar iemand so ou 1 geskiet het. Mens voel sommer lekker om hom uit te vang :D .
Sparky
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm

Re: OU Stel

Post by Sparky »

Was nog net 1 keer by gewees waar iemand so ou 1 geskiet het. Mens voel sommer lekker om hom uit te vang :D .
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: OU Stel

Post by Gernie »

Dankie manne, sal die boodskappe oordra.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Post Reply