mh arms?

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

mh arms?

Post by cassie_calvinia »

http://www.mharms.co.za/barrels.html
ken iemand?
meer spesifiek hul lope?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: mh arms?

Post by Rudie »

Ek gaan my Howa wat sê loop gaar is nou vervang met een van die Mojet lope en dan die 243AI verander na 6mm xc. Ek het nog net goeie goed van die lope en vakmanskap gehoor.

Die pryse is baie goed in vergelyking met die ingevoerde lope. So ek sal maar sien as hy eers op is.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: mh arms?

Post by Pvdw »

Cassie ek het jou gepm. As hy nie daar uitkom nie laat weet my.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: mh arms?

Post by Geno »

Soos ek hoor: Maak reg vir beloftes, onbeantwoorde oproepe en lang wagperiodes.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: mh arms?

Post by Francois Marais »

Hoor ook maar die stories soos Geno.....maar het n loop van hom op my 243 Ackl......oor die kan ek nie kla nie...

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: mh arms?

Post by cassie_calvinia »

dankie manne
HOU HOM DAAI DIKTE
edwill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am

Re: mh arms?

Post by edwill »

Avoid
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: mh arms?

Post by maxboostsa1 »

edwill wrote:Avoid
Wat het jy daar laat doen dat jy se "Avoid"
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: mh arms?

Post by maxboostsa1 »

Ek het n 6.5x55 Mojet en ek is baie gelukkig… Gaan nou n 284Win ook daar bou.

Het hierdie op sy site gekry. http://accugun.co.za/About_Us.html

We are currently experiencing extremely high call volumes. All our clients are important and we really try and accommodate everyone.
Andre Mojet receives between 30-50 calls per day. Some take 2 minutes (not likely) while the most take between 15 minutes to over 60 minutes. (depending on the story, old hunting tale, previous trip or just simple “guntalk”.)

Sum: There is 1440 minutes per day.
Take an average of 40 calls x 15 minutes each= 600 minutes = 10 hours!


Please try and send a mail with your request or Whatsapp Andre on his private number, if we missed your call.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
edwill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am

Re: mh arms?

Post by edwill »

maxboostsa1 wrote:
edwill wrote:Avoid
Wat het jy daar laat doen dat jy se "Avoid"
Lang storie! Praat met paar ander mense voor jy besluit maak.
seekoegat
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm

Re: mh arms?

Post by seekoegat »

Het 'n aksie by hulle gekoop waarmee ek baie gesukkel het, nie goeie na verkoop diens, Aksie het nie gecam nie en boldhandel het afgebreuk.
marco

Re: mh arms?

Post by marco »

Ek kan nie se ek het ondervinding vsn swak diens by Andre nie want ek het nog geen besigheid met hom gedoen nie... al wat ek wel gehoor het is meer sleg as goed. As n mens eers daai loop gekoop het is jy getroud met hom... so uit my oog punt is sy lope nie soveel meer goedkoop as dieselfde graad pacnor loop nie... ek het nognie van n mens gehoor wat al gesukkel het met n pacnor match grade loop nie... ek sal wnige tyd my geld neersit op so n loop.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: mh arms?

Post by vossie1 »

Pel van my het sy geweer daar laat bou,na n lang gesukkel moet hy nou nog werk laat doen voor die geweer reg gaan wees,hy het ook nog nie sy 308 loop ontvang wat al 8maande terug belowe was dit sal gekoerier word. Nou word hy net sumier geignoreer en gevra wat wil hy in elk geval met die loop doen as hy vir andre in die hande kry. Hy het baie probleme gehaad met diens en met lyk my nou ook vakmanskap. Twee van my neefs het ook van sy roere en sal nooit weer met hom besigheid doen nie.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: mh arms?

Post by Riaan Kriel »

Hier is ook bietjie meer inligting, pluimpies en klagtes....
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... et#p471163
Post Reply