reamer en die's

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

reamer en die's

Post by cassie_calvinia »

waar bestel 'n mens? asb
HOU HOM DAAI DIKTE
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: reamer en die's

Post by Jean Marais »

Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: reamer en die's

Post by Francois Marais »

Gee asb bietjie terugvoer hoe julle PTG se kliëntediens tans ervaar asb.....
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: reamer en die's

Post by Christo »

Ek het iewers voor November daar bestel en goeie diens gehad. Kan waaragtig nie kla nie. So 4 weke gevat tot in SA.

My misnoë het gekom toe die poskontoor hier half lees en my pakkie Prince Albert toe stuur i.p.v. Prince Alfreds Hamlet. Gelukkig was ons posmeester nie op strike en het hy dit opgespoor.

ps. Hulle sny nie dies nie. Sal vir jou blanks stuur as jy wil hê.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: reamer en die's

Post by raychell »

Francois
Hopeloos !!! Wag van Desember, die tracking no vir UPS wat hulle verskaf het werk nie ,vir laaste 2 weke antwoord hulle ook nie my mails nie sal hulle maar moet bel.
Raynie
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: reamer en die's

Post by Rudie »

Ek wou 6mm Xc reamer bestel. Dit het 3 emails en 2 weke gevat voor hulle my eers geantwoord het. Ek het vrae gevra rondom die freebore ens vir die reamer en die antwoord terug het net gelees.

It will take 6 weeks.

Nie 'n enkele vraag van my was beantwoord nie. Sal maar na een van die ander vervaardigers kyk.
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: reamer en die's

Post by raychell »

Ek het 'n paar Manson reamers sny net so goed as nie beter en hulle antwoord jou.
Raynie
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: reamer en die's

Post by muishond »

Wag al van 27 Jan af vir 2 reamers.
Die laaste maand beantwoord hulle glad nie my e-mails. Ek sal nie weer met hulle besigheid doen nie.

Muishond
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: reamer en die's

Post by muishond »

Ek praat van PTG >:( >:D
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: reamer en die's

Post by raychell »

My reamers het gister aangekom langste wat ek nog ooit gewag het ,het nog steeds niks van hulle gehoor.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: reamer en die's

Post by Kallie Fernhout »

Het in Feb vir my n xc reamer by PTG bestel vandag gekry
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: reamer en die's

Post by muishond »

Dit was seker n groot verrassing, ek hoop myne wag ook in die posbus. :-\
Post Reply