.303 Hornady Interlocks gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

.303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Pvdw »

Manne ek weet die koele raak nou skaars maar ek gaan tog probeer.

Ek is opsoek na 1 of 2 pakkies 174gr RN Interlocks vir my 303.

As iemand vol of oop pakkies het sal ek dit oorneem. 10, 20 , 30 enige iets wat rondlê en nuwe huis sal wardeer.

PM, sms, WA my asb.

Peet

082 9203 978
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by joe rocket »

Probeer guns and bows mag mag dalk n verdwaalde pakkie he.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Pvdw »

Nee regtig manne, is daar nou net mooi niemand wat van hulle 174 IL aan my wil smous nie >:( >:(

Wel ek sou dit seker ook nie gesmous het as ek julle was nie :) ;D

Krap tog net weer asb in daai vergete laai van julle.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Plaashaas »

Pvdw

Het jy al .30 probeer i.p.v .311?

Gvdw
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Pvdw »

Plaashaas nee ek het nie. Ek weet met lae druk werk dit in sekere gewere. Die Hornadi IL skiet juis so lekker in meeste 303s omdat hulle .312 is en nie .311 nie.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Plaashaas »

Het jy al Camdix probeer? Hul is nogal groot op die Hornady koels
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Pvdw »

Ek het die laaste jaar al so baie plekke probeer ek weet nie eers wie ek al almal gebel het nie. VLT bv het meer as 'n jaar laas ingekry.
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by 470rigby »

Nic Yale se Hornadys arriveer aldus VLT volgende week
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by andre007 »

My verskaffers het vanoggend met Wynand by Nic Yale gepraat, hulle verrwag eers daai Hornady bestelling oor 3 weke
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Pvdw »

Baie dankie vir al die info. Dit maak my opgewonde. Ek volg als op.
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Askari »

Probeer Gerrie Coetzee vuurwapens by Senwes in Bloemfontein. Ek het so tydjie gelede reggekom by hulle met die einste punte
Gooi lood!!!!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Wielie Waps »

Hulle het net Sierras. Ek soek ook van daai koeele
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by tripodmvr »

Ek wonder wat het Huntex op te lewer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by andre007 »

Wielie Waps wrote:Hulle het net Sierras. Ek soek ook van daai koeele
Willem ekt ook nodig vir daai pel van my vir wie ek moet herlaai, as hulle eerste by julle manne land latweet my, ek doen dieselfde hierdie kant.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Pvdw »

Dankie manne. Ek het 2 geseëlde pakkies opgespoor en gekoop. Nou is ek weer reg vir so jaar of 3
Rappie
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Rappie »

Pvdw wrote:Dankie manne. Ek het 2 geseëlde pakkies opgespoor en gekoop. Nou is ek weer reg vir so jaar of 3
Hulle le en wag vir jou - kon hulle al weer verkoop het. Miskien moet jy wins neem ;D
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .303 Hornady Interlocks gesoek

Post by Pvdw »

Rappie ek loop en spog orals oor my kopie. Meer as 1 van my vrinnr is lekker suur vir my ;D

Daai 2 pakkies is goud werd vir my. Net wat die Dr bestel het vir my 303
Post Reply