.303 Hornady Interlocks gesoek
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
.303 Hornady Interlocks gesoek
Manne ek weet die koele raak nou skaars maar ek gaan tog probeer.
Ek is opsoek na 1 of 2 pakkies 174gr RN Interlocks vir my 303.
As iemand vol of oop pakkies het sal ek dit oorneem. 10, 20 , 30 enige iets wat rondlê en nuwe huis sal wardeer.
PM, sms, WA my asb.
Peet
082 9203 978
Ek is opsoek na 1 of 2 pakkies 174gr RN Interlocks vir my 303.
As iemand vol of oop pakkies het sal ek dit oorneem. 10, 20 , 30 enige iets wat rondlê en nuwe huis sal wardeer.
PM, sms, WA my asb.
Peet
082 9203 978
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Probeer guns and bows mag mag dalk n verdwaalde pakkie he.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Nee regtig manne, is daar nou net mooi niemand wat van hulle 174 IL aan my wil smous nie
Wel ek sou dit seker ook nie gesmous het as ek julle was nie
Krap tog net weer asb in daai vergete laai van julle.
Wel ek sou dit seker ook nie gesmous het as ek julle was nie
Krap tog net weer asb in daai vergete laai van julle.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Pvdw
Het jy al .30 probeer i.p.v .311?
Gvdw
Het jy al .30 probeer i.p.v .311?
Gvdw
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Plaashaas nee ek het nie. Ek weet met lae druk werk dit in sekere gewere. Die Hornadi IL skiet juis so lekker in meeste 303s omdat hulle .312 is en nie .311 nie.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Het jy al Camdix probeer? Hul is nogal groot op die Hornady koels
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Ek het die laaste jaar al so baie plekke probeer ek weet nie eers wie ek al almal gebel het nie. VLT bv het meer as 'n jaar laas ingekry.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Nic Yale se Hornadys arriveer aldus VLT volgende week
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
My verskaffers het vanoggend met Wynand by Nic Yale gepraat, hulle verrwag eers daai Hornady bestelling oor 3 weke
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Baie dankie vir al die info. Dit maak my opgewonde. Ek volg als op.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Probeer Gerrie Coetzee vuurwapens by Senwes in Bloemfontein. Ek het so tydjie gelede reggekom by hulle met die einste punte
Gooi lood!!!!
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Hulle het net Sierras. Ek soek ook van daai koeele
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Ek wonder wat het Huntex op te lewer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Willem ekt ook nodig vir daai pel van my vir wie ek moet herlaai, as hulle eerste by julle manne land latweet my, ek doen dieselfde hierdie kant.Wielie Waps wrote:Hulle het net Sierras. Ek soek ook van daai koeele
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Dankie manne. Ek het 2 geseëlde pakkies opgespoor en gekoop. Nou is ek weer reg vir so jaar of 3
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Hulle le en wag vir jou - kon hulle al weer verkoop het. Miskien moet jy wins neemPvdw wrote:Dankie manne. Ek het 2 geseëlde pakkies opgespoor en gekoop. Nou is ek weer reg vir so jaar of 3
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 Hornady Interlocks gesoek
Rappie ek loop en spog orals oor my kopie. Meer as 1 van my vrinnr is lekker suur vir my
Daai 2 pakkies is goud werd vir my. Net wat die Dr bestel het vir my 303
Daai 2 pakkies is goud werd vir my. Net wat die Dr bestel het vir my 303
