Watter .22LR
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Watter .22LR
Ek is in die mark vir 'n .22LR. Ek wil dit graag gebruik vir die SA Jagters tabelle. My vereistes is dat dit bekostigbaar, en dieselfde tyd akkuraat moet wees. Watter fabrikaat sal julle voorstel?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter .22LR
Watter prysklas sien jy as bekostigbaar??
Gaan jy scope opsit of oop visier skiet??
Nuut of 2de hands
Gaan jy scope opsit of oop visier skiet??
Nuut of 2de hands
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Watter .22LR
Ek wil 'n scope opsit sit en kyk in die R8000-00 pysklas. Verkieslik nuut maar sal nie tweede hands uitsluit nie. Sien S&O adverteer 'n CZ455 American, lyk na 'n goeie opsie en die sneller is ook verstelbaarPvdw wrote:Watter prysklas sien jy as bekostigbaar??
Gaan jy scope opsit of oop visier skiet??
Nuut of 2de hands
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter .22LR
Jy stel belang in die regte geweer! CZ
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Watter .22LR
Safari en Outdoor het 'n Ruger 10/22 semi-auto in die net meer as R8k prysklas wat ek dink goeie waarde vir geld gaan wees. Daar is Savage-modelle ook vir bietjie meer geld wat ook baie goed sal doen.....
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Watter .22LR
n Pel van my skiet n Marlin XT22. Hy gebruik die roerkie uitsluitlik vir S A Jagters tabelle, hy is bekostigbaar en super akuraat
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Watter .22LR
Swede met safari se rifle sale was daar n Weirauch .22 vir R8000 en met so bietjie google lyk dit vir my dis eintlik n Krico want Weirauch het hul goed glo net so oorgevat. Dis n baie netjiese geweer daai. Maar die CZ's veral die dikloop ene is net so vrek akuraat. Daai cz455 dikloop wat se sneller kan stel is n wenner. Groete Tjops
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Watter .22LR
2de handse Brno of CZ.
Hulle bly wenners, en jy kry gereeld mooi tweedehandse Brnos vir R4-6000k
Hulle bly wenners, en jy kry gereeld mooi tweedehandse Brnos vir R4-6000k
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Watter .22LR
Dis nou miskien nie n welbekenbe top handelsnaam nie, maar ek het onlangs met die nuwe dikloop, sintetiese kolf Mossberg geskiet en ek moet se dat ek regtig aangenaam verras was. Prys nuut R4500-00.
Groete
MOSSIE
Groete
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Watter .22LR
Ek sal aanbeveel soek n brno mod 1 of 2
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Watter .22LR
Baie dankie vir al die insette, het S&O gekontak oor hulle 455 American wat op hulle site geadverteer is, maar soos alles wat deel is van hierdie passie van ons was die antwoord " geen stock nie, weet nie wanner hulle in kom nie" . So Ja sal maar moet wag en sien wanner die stock kom 
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Watter .22LR
Swede, probeer Camdix in Krugersdorp. Hulle het die CZ geadverteer teen 'n goeie prys en hulle het nog stock.
011 6602398
011 6602398
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Watter .22LR
DankieJohan308 wrote:Swede, probeer Camdix in Krugersdorp. Hulle het die CZ geadverteer teen 'n goeie prys en hulle het nog stock.
011 6602398