Bobbejaan probleem raad gesoek

User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by OupaZA »

Eks baie bly jy kan 'n paar skelems plat trek!!

Dit klink na grooooott pret! ++>:

kom ons hoop hule bly weg.... (of nie hehe :police: :o )
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by win270 »

Goed gedoen, klink dit my!! Onthou, Kees hou nou bosberaad en sal een of ander tyd weer toeslaan. Skiet hulle sonder om vrae te vra.

++>:
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by dawiec »

Dankie manne...dis darem nou dag 3 en die kese is nog steeds nie te sien nie...ek hoop vir hul part hul bly weg... >:+
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by Gawie(13mm) »

Laat dit vir hulle 'n les wees. ;D
Ek is seker daarvan dat die manne in die wingerde ook sommer vinniger pars. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
5079fpw086
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sat Mar 21, 2015 6:10 am

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by 5079fpw086 »

Ek soek planne om bobbejaan hokke te bou. Die goed vreet my op. Is daar dalk iemand wat kan help.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by Bakkies303 »

In hierdie week se afrikaanse landbou tydskrif is daar 'n artikel oor verskuifbare bobbejaan hokke. Miskien kan jy daar iets kry wat jou help. Die persoon se sel nommer is ook daar.
5079fpw086
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sat Mar 21, 2015 6:10 am

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by 5079fpw086 »

Dankie Bakkies. Maar watter tydskrif is dit. Landbouweekblad
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by Bakkies303 »

Ja. Ek het net nie geweet of ek die tydskrif se naam mag noem nie. Jy sal net vinnig moet speel, die nuwe een is al te koop. Jy moet 20 Maart 2015 se een koop. Laat weet my of jy regkom.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Bobbejaan probleem raad gesoek

Post by vriell »

Baasvark wrote:Ek het nog nooit bob se kind geskiet nie - so is nie 'n kenner nie.
Maar ek weet hulle het besonderse goeie sig. Die manne wat al geskiet het is geneig om te se skiet die brandwag of leier maar eerste uit.
Soos ek al op tv gesien het is daar gewoontlik 1 alpha mannetjie en dan so 2 of 3 senior mannetjies. Ek sal dink dat hulle moet eerste waai. Hulle regeer en beskerm die trop.
Mens moet dalk net 2 of 3 keer gaan en kyk waar is die brandwag se verskillende uitkyk punte. Dan kan jy beter beplan.
Wel, dis hoe ek dit sou aanpak.
+ 100 !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Post Reply