Dit klink na grooooott pret!
kom ons hoop hule bly weg.... (of nie hehe









+ 100 !!Baasvark wrote:Ek het nog nooit bob se kind geskiet nie - so is nie 'n kenner nie.
Maar ek weet hulle het besonderse goeie sig. Die manne wat al geskiet het is geneig om te se skiet die brandwag of leier maar eerste uit.
Soos ek al op tv gesien het is daar gewoontlik 1 alpha mannetjie en dan so 2 of 3 senior mannetjies. Ek sal dink dat hulle moet eerste waai. Hulle regeer en beskerm die trop.
Mens moet dalk net 2 of 3 keer gaan en kyk waar is die brandwag se verskillende uitkyk punte. Dan kan jy beter beplan.
Wel, dis hoe ek dit sou aanpak.