Lekke lag ek nou

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Lekke lag ek nou

Post by Gerhard »

Angola se vroue sokker span het die naweek gelyk op gespeel teen Namibia...

Kyk bietjie die fotos van 3 van die Angola vroue sokker speler...  ;D  ;D  ;D

http://www.republikein.com.na/sport/gla ... 120373.php
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lekke lag ek nou

Post by Geno »

Daai nommer 14 het dan 'n snor harder as myne!
Nog 'n Caster, maar is die ook elkeen 'n aster?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Lekke lag ek nou

Post by BLOK »

Moet saam stem daai sokker spelers, skuus ek bedoel speelsters luk vir my ook maar baie manlik.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Lekke lag ek nou

Post by Freek »

JA..... gaan glad nie eers naastenby probeer om die een te ontleed nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Lekke lag ek nou

Post by Raven »

Gelukkig kyk ek nie eens sokker nie, ek het dit gister raak gesien in die koerant, ek glo nie 'n man sal die goed in rugby optel nie.
  ;D  ;D
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Lekke lag ek nou

Post by frinam »

Menerens/ Mevrouens, dit lyk vir my die Angolese se geld kan dalk partykeer opraak, maar hul planne, NOOIT. Dink net aan die heerlike "holidaytjie" wat die sge mevouens onder verdenking, gehad het, dag en nag, 24/7. My tipe plannetjies daai, 'n volmaakte voorbeeld van die strategie van die indirekte benadering!!! Ons jakkalsjagters kan verseker hieruit iets leer, bedoel nou die misleidings plan gedeelte :angel:. Met "permissie" van Liezel, die menerens deel!!!! Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Lekke lag ek nou

Post by Gerhard »

Planne het hulle altyd...

Het baie keer net my kop geskud toe ek in Luanda gewerk het....  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply