Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Menerens/ Mevrouens, dit lyk vir my die Angolese se geld kan dalk partykeer opraak, maar hul planne, NOOIT. Dink net aan die heerlike "holidaytjie" wat die sge mevouens onder verdenking, gehad het, dag en nag, 24/7. My tipe plannetjies daai, 'n volmaakte voorbeeld van die strategie van die indirekte benadering!!! Ons jakkalsjagters kan verseker hieruit iets leer, bedoel nou die misleidings plan gedeelte . Met "permissie" van Liezel, die menerens deel!!!! Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.