Oom Skolla, ek het dit ook al gehoor, maar glo my gerus, maak nie saak wat jy doen vir 'n bees met knopvel nie, as hy deurtrek,sou hy deurgetrek het sonder enige medisyne. As hy vrek, sou hy gevrek het al het jy ook wat gespuit. Al wat dalk bietjie help is 'n breë spektrum antibiotika om sekondêre infeksies te keer.Skolla wrote:Ek verbeel my hier iewers is al genoem dat jy dettol onderhuids kan spuit vir knopvel siekte by bees.
Skuus virrie hijack, maar ek sidder om te dink dat 'n bees iewers Dettol onder die vel kry. EINA!!!!
