Pistool in kluis by huis en kantoor,

Post Reply
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Pistool in kluis by huis en kantoor,

Post by MichielC »

Naand manne,

Ek wil graag by julle uitvind of dit wettig sal wees om n pistool in n kluis by my kantoor ook te stoor, deur die dag as ek nie daar is nie. Ek het my eie kantoor wat kan toesluit.

My gedagte is om die pistool gereeld by my te dra, ek gaan nie elke dag , oral die pistool kan saamvat nie. Ek is baie tussen kliente, en van die plekke is bv. "Nasional Keypoints", myne ens. waar jy deeglik ondesoek word, en deur "metal detectors" beweeg. Ek gaan verseker ook nie die wapen so versteek of eers daardeur probeer gaan nie, en gaan my kliente se reels respekteer.

In die laaste 5 maande, het ek 6 voertuie wat ge-hijack was, namens klient wat nie in die omgewing gebasseer is, gaan oorteken van die "recovery" spanne. 4 Daarvan was tydens normale werksure, en 3 keer was dit in minder gegoede omgewings.Die laaste keer het die poliesie man vir my gese dat ons eerder die voertuig moet skuif, na die stasie toe, sodat die vinger afdruk manne daar kan werk want hy is bang.

My idee is om n kluis in my kantoor te installeer, en sou so n situasie opduik weer, dan het ek dit by my. Soos genoem gaan dit baie gebeur dat ek nie op kantoor is nie, en selfs ook kom ek eers later, nadat almal weg is weer by die kantoor.

Mag ek, of mag ek dit nie so werk nie?

Daar is n Beretta by S&O wat erg my aandag trek ::)

Dank byvoorbaat,

Groete,

Michiel
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Pistool in kluis by huis en kantoor,

Post by DWB »

Vul net ñ "safe declaration" vir daai kluis ook in
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Pistool in kluis by huis en kantoor,

Post by MichielC »

Dankie Deon,

Waardeer, was nie bewus van so opsie nie.
Post Reply