Hunting girl.jpg
Spesiale vrouens
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Spesiale vrouens
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Spesiale vrouens
My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spesiale vrouens
Ek sien nie haar geweer onder by jou lysie nie?henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.
Groete
Henning
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Spesiale vrouens
Ek het gelukkig ook een van daai vrouens. Nie sommer enige vrou wat vir ha man n 416 Ruger koop en baklei as sy nie saam kan gaan jag nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Spesiale vrouens
Ja nee. my ou vroutjie speel nou nie saam met my nie, maar sy 'moan' darem nooit oor my stokperdjie nie.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spesiale vrouens
Baie nice post die oom Marius. My vrou skiet gereeld saam op die baan en maak vreeslik baie doppies.
Sybgaan die jaar vir die eerste keer saam op 'n jag maar bly net in die kamp. Wil niks weet van dooie bokke nie, wil hulle nie sien of skiet nie. Sy laat weet my egter baie gou as die vrieskas laag raak met vleis en sy sit haat biltong bestellig ook jaarlils in.

JacquesK
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Aug 31, 2014 7:15 am
Re: Spesiale vrouens
Ek is so gelukkig om so vrou te he, is lekker om saam in tyd in die jagveld te spandeer.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Spesiale vrouens
Marius, dit is die enigste ding, sy skiet nie self nie maar is baie entosiasties oor jag en my skietwerk.tripodmvr wrote:Ek sien nie haar geweer onder by jou lysie nie?henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Spesiale vrouens
Ou Henning die eintlike rede hoekom sy saam loop is om te verseker dat jy nie vir julle bankrot skiet nie. Iemand moet jou in toom hou.henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.
Groete
Henning
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spesiale vrouens
Lyk my nou kom die waarheid uit 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Spesiale vrouens
slagdop wrote:Ou Henning die eintlike rede hoekom sy saam loop is om te verseker dat jy nie vir julle bankrot skiet nie. Iemand moet jou in toom hou.henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.
Groete
Henning
Last edited by henning on Sun Jan 11, 2015 12:33 pm, edited 1 time in total.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- aschmahl16
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:45 pm
Re: Spesiale vrouens
Corné (my beterhelfte) vergesel my ook gereeld as ons gaan jag. Hier het ons gaan voëls skiet naby Vrede. Het gestop vir n kiekie by die naambordjie, ek het vir haar gesê ek dink dis waar sy haar naam vandaan gekry het.
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/01 ... adb6a2.jpg[/IMG]
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/01 ... adb6a2.jpg[/IMG]
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Spesiale vrouens
Ek moet nog vir my so vroutjie iewers gaan uittrek. Hulle is baie skaars!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH