Spesiale vrouens

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Spesiale vrouens

Post by tripodmvr »

Hunting girl.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Spesiale vrouens

Post by Giepie »

;D ;D 100%
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Spesiale vrouens

Post by henning »

My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spesiale vrouens

Post by tripodmvr »

henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.

Groete
Henning
Ek sien nie haar geweer onder by jou lysie nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Spesiale vrouens

Post by JAGTERSREG-JRM »

Ek het gelukkig ook een van daai vrouens. Nie sommer enige vrou wat vir ha man n 416 Ruger koop en baklei as sy nie saam kan gaan jag nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: Spesiale vrouens

Post by Speelmansjagter »

Ja nee. my ou vroutjie speel nou nie saam met my nie, maar sy 'moan' darem nooit oor my stokperdjie nie.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Spesiale vrouens

Post by Pvdw »

Baie nice post die oom Marius. My vrou skiet gereeld saam op die baan en maak vreeslik baie doppies.

Sybgaan die jaar vir die eerste keer saam op 'n jag maar bly net in die kamp. Wil niks weet van dooie bokke nie, wil hulle nie sien of skiet nie. Sy laat weet my egter baie gou as die vrieskas laag raak met vleis en sy sit haat biltong bestellig ook jaarlils in.
JacquesK
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Aug 31, 2014 7:15 am

Re: Spesiale vrouens

Post by JacquesK »

Ek is so gelukkig om so vrou te he, is lekker om saam in tyd in die jagveld te spandeer.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Spesiale vrouens

Post by henning »

tripodmvr wrote:
henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.

Groete
Henning
Ek sien nie haar geweer onder by jou lysie nie?
Marius, dit is die enigste ding, sy skiet nie self nie maar is baie entosiasties oor jag en my skietwerk.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm

Re: Spesiale vrouens

Post by slagdop »

henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.

Groete
Henning
Ou Henning die eintlike rede hoekom sy saam loop is om te verseker dat jy nie vir julle bankrot skiet nie. Iemand moet jou in toom hou. :laugh:
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spesiale vrouens

Post by tripodmvr »

Lyk my nou kom die waarheid uit :-[
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Spesiale vrouens

Post by henning »

slagdop wrote:
henning wrote:My vrou het my nou gemaak weer n boot koop en sy loop saam my in die veld as ek jag, is geseen.

Groete
Henning
Ou Henning die eintlike rede hoekom sy saam loop is om te verseker dat jy nie vir julle bankrot skiet nie. Iemand moet jou in toom hou. :laugh:
;D Deon my vrou se volgende keer as jy kom koffie drink gaan sy sout in jou koffie gooi.
Last edited by henning on Sun Jan 11, 2015 12:33 pm, edited 1 time in total.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
aschmahl16
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:45 pm

Re: Spesiale vrouens

Post by aschmahl16 »

Corné (my beterhelfte) vergesel my ook gereeld as ons gaan jag. Hier het ons gaan voëls skiet naby Vrede. Het gestop vir n kiekie by die naambordjie, ek het vir haar gesê ek dink dis waar sy haar naam vandaan gekry het.
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/01 ... adb6a2.jpg[/IMG]
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Spesiale vrouens

Post by Finfan »

Ek moet nog vir my so vroutjie iewers gaan uittrek. Hulle is baie skaars!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Post Reply