KNALDEMPER OF NIE

Post Reply
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

KNALDEMPER OF NIE

Post by WOLF »

Manne gee raad asb.
Ek het nou ook vir my n .243 gekoop,maar sit nou met die vraag of n knaldemper sommer van die begin af moet opsit of nie.
Ek weet ek praat nou so in sir Taffie se kraal mbt die .243 maar ek hoorgraag van die manne.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Francois Marais »

Wolf

Sit hom sommer van die begin af op, jy sal nie spyt wees nie, daardie paar rand extra gaan jou BAIE ongerief spaar, dis nou ongerief oppi ore.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Gerhard »

Francois Marais wrote: Wolf

Sit hom sommer van die begin af op, jy sal nie spyt wees nie, daardie paar rand extra gaan jou BAIE ongerief spaar, dis nou ongerief oppi ore.

Mooi loop
Francois
Stem saam...

Sit hom op
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Wismit »

Sit `n TERMINATOR dadelik op !!!
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by WOLF »

Wismit wrote: Sit `n TERMINATOR dadelik op !!!
Wismit
PRYS en waar?
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Wismit »

Clarence in Bloemfontein maak hulle, ek het (As ek reg onthou) R900 betaal vir my 30-06 sin. Ek het myne op die internet bestel vanaf "NEO-C".

Daar is verskeie poste oor Terminator knaldempers op die Forum. Gaan soek net bietjie. Al Clarence se besonderhede is daar.

Sy login naam is dan ook: "theterminator".

Doen net gou `n search en jy kry alles wat jy nodig het.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by tafjak »

Wolf

Ek sal een vir my ook saam bestel. Wil nie regtig sonder ene sit nie, hoeka met ietsie besig om weer een te moet h?.

Jy kan maar koop, hoop net daar is iemand wat die draad op die loop kan sit, anders is dit Bloem toe vir jou. Die probleem met Clarence se silencers is dat as jy eers ene het, wil jy nog h?!

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by theedge »

Stem doen dit somer dadelik
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Witpietskiet »

Ek wil net n klip in die bos gooi oor dadelik n knaldemper op sit.....

Is dit nie dalk beter om eers te kyk of die nuwe 243 mooi skiet en alles reg is voor die knaldemper op gesit word nie? Ek weet van die geweer winkels is maar dwars as jy met nuwe geweer daar by hulle aankom wat nie wil skiet nie en daar is al draad en n paar veranderinge aan die geweer gemaak is nie.

Maar ek stem, iewers moet hy op gesit word.

Groete,
Witpietskiet
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Stefan764 »

my TERMINATOR kom einde Januarie op! Ek kani wag nie!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by JPS »

Naand Manne,
Jammer wil nie die post hi jack nie maar wil graag hoor by die manne wat met kd's skiet: hoeveel skop vat die Kd oor die algemeen weg? Nee ek si nie "recoil shy" nie. My sean is agt jaar oud en tans laai ek 75gr Impala punte vir hom in die .303. Ek wil graag oorgaan na 150gr sierra's maar die se terugskop is nog bietjie kwaai vir hom. Sal die KD die antwoord wees? Hoor graag van julle wyse manne. PS. Niks fout met die Impala's nie maar dink die sierra's los bietjie meer ruimte ver fout.
Groete
JP
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Foxhound »

Wolf

Gaan DADELIK bloemies toe en kry daai Terminator pypie op die loop

Ek het van hulle op van 22-250 tot 300WM

Daai is waarde vir geld nie eers te praat van die vakmanskap en kwaliteit wat daarmee gepaartgaande is nie!!!!

Groete
Foxhound
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by Freddie101 »

Manne
Sit maar die kd op. Ek sal nie weer sonder een skiet nie. Ore , Terugskop ens baie beter. Voordele vir my persoonlik baie meer as nadele.

Jps
N terminator(al waarvan ek ondervinding) het vat baie skop weg. Sal hom aanbeveel.
Freddie
yol bolsun
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: KNALDEMPER OF NIE

Post by JPS »

Dankie Freddie. Waardeer die terugvoering.
Post Reply