Blou, kampeerders matras
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Blou, kampeerders matras
Hys so duim dik, skuim rubber, blou kleur en rol soos 'n swissroll op, hikers gebruik hom as matras..
Het iemand so een? Slaap hy gemaklik? sal jy hom aanbeveel?Waar koop ek hom en wat kos dit??
Cheers
Het iemand so een? Slaap hy gemaklik? sal jy hom aanbeveel?Waar koop ek hom en wat kos dit??
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Blou, kampeerders matras
Dit slaap nie so gemaklik nie, maar baie beter as sement of klip.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Blou, kampeerders matras
Dankie manne
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Blou, kampeerders matras
Cobuss ek het al van daai matrasse by Mica en Shoprite se kamp afdeling gesien. Dit lyk amper soos n Yoga mat. Kry dit in blou en swart.
Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Blou, kampeerders matras
Wat is jou redenasie agter die matras? Van ondervinding stem ek saam dan hy nie lekker slaap nie maar tog beter is as die grond. Sy enigste werklike doel vir my is om nattigheid van onder af te keer. Ek gebruik nou veel eerder 'n opblaas matras. As ek net nattigheid beheer soek dan blaas ek hom nie op maar as ek wil slaap en iets sag soek vir daardie heup bene dan blaas ek hom op. Hy vou kleiner op as die blou matras ook. Sal graag wil weet waarvoor jy die bloue wil gebruik?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Blou, kampeerders matras
EK sommer soms n lilo gekoop en saam gedra, hulle was altyd lekker goed koop by crazy store en kan lekker klein opvou.
daai is nou beter dinge op die mat, maar hulle pryse is natuurlik ook mal
daai is nou beter dinge op die mat, maar hulle pryse is natuurlik ook mal
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Blou, kampeerders matras
Die graveyard shift op die jakkalstrok werk nie vir my so regop in die seat nie, self al recline hy is dit baie crap.Boesman10 wrote:Wat is jou redenasie agter die matras? Van ondervinding stem ek saam dan hy nie lekker slaap nie maar tog beter is as die grond. Sy enigste werklike doel vir my is om nattigheid van onder af te keer. Ek gebruik nou veel eerder 'n opblaas matras. As ek net nattigheid beheer soek dan blaas ek hom nie op maar as ek wil slaap en iets sag soek vir daardie heup bene dan blaas ek hom op. Hy vou kleiner op as die blou matras ook. Sal graag wil weet waarvoor jy die bloue wil gebruik?
My stoel en raam is van die bakkie se vloer af en het conveyer belt op die bak, as ek daai matras daar onder my stoel, bo op conveyer beld gooi en daar doedoes kan my partner nog verder jag ook..
Maar ek willie iets loop koop wat skaars beter as die conveyer belt is nie, ook nie 'n opblaas ding wat lawaai as jy hom opblaas ens nie, kan ook nie spons matras wees nie ingeval reen en te groot om gou op te rol om te b^ere
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Blou, kampeerders matras
Cabous,
Maak soos ek en Gé. Ry 'n stretcher saam.
Maak soos ek en Gé. Ry 'n stretcher saam.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Blou, kampeerders matras
Geens, ek het, maar op en afslanery bly maar pyn in gat.
Ps, my venter het matras in en slaap koning, as jy hom nou agterna sleep... maar ekt altyd "vrees" een of ander bosloper sluit my in hom toe....

Ps, my venter het matras in en slaap koning, as jy hom nou agterna sleep... maar ekt altyd "vrees" een of ander bosloper sluit my in hom toe....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Blou, kampeerders matras
Dis n goeie idee en sagter as die bakkie se bank, maar slaap julle dan langs die bakkie? Ek sal hoop die skut sien daai kol kat in die Bosveld as hy die bakkie bekruip!Geno wrote:Cabous,
Maak soos ek en Gé. Ry 'n stretcher saam.
Ek het al gesien die slapery is maar n gelol. Die man voor in snork partykeer so hard die jakke hoor dit ook!
Dink wel dat n double cab dalk bietjie gemakliker is as jy wil skuins lê op die agterbank.
Cobus ek het al daai matrasse gebruik wat jy van praat. Hulle is maar ook dem ongemaklik. Jyt n plan met onder die stoel slaap. Ek sal dit net nie kan doen nie. Ek was seker nog nooit so moeg nie.
Ek het n opvou matras van Tentco waarop die kinders, bo-op die stretcher slaap. Hulle is baie gemaklik. Is maar duur. R400.00 dink ek. Hy is omtrent 80 mm dik
Mooiloop en versigtig slaap op daai stretcher
PJ
Last edited by PJS on Thu Oct 30, 2014 9:49 am, edited 1 time in total.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Blou, kampeerders matras
die Groen skietmatte van Bushhills is beter as die blou oprol spons en kan weer gebruik word vir n skietdag.vou ook klein genoeg op.ek het permanent 1 agter my bakkie se sitplek
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... mat__green
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... mat__green
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Blou, kampeerders matras
Prys R50 tot R80. Hyper/Hypermark/Hyperama... Die groen winkel, weet nie wat sy naam nou eintlik is nie.
