Blou, kampeerders matras

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Blou, kampeerders matras

Post by Cobus(Cobb) »

Hys so duim dik, skuim rubber, blou kleur en rol soos 'n swissroll op, hikers gebruik hom as matras..
Het iemand so een? Slaap hy gemaklik? sal jy hom aanbeveel?Waar koop ek hom en wat kos dit??

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Giepie »

Dit slaap nie so gemaklik nie, maar baie beter as sement of klip.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Kallie404 »

Cobb,

Gaan kyk op www.carmaquip.co.za , daar is nie beter en gemakliker nie.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Cobus(Cobb) »

Dankie manne
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by uitenwaj »

Cobuss ek het al van daai matrasse by Mica en Shoprite se kamp afdeling gesien. Dit lyk amper soos n Yoga mat. Kry dit in blou en swart.
Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Boesman10 »

Wat is jou redenasie agter die matras? Van ondervinding stem ek saam dan hy nie lekker slaap nie maar tog beter is as die grond. Sy enigste werklike doel vir my is om nattigheid van onder af te keer. Ek gebruik nou veel eerder 'n opblaas matras. As ek net nattigheid beheer soek dan blaas ek hom nie op maar as ek wil slaap en iets sag soek vir daardie heup bene dan blaas ek hom op. Hy vou kleiner op as die blou matras ook. Sal graag wil weet waarvoor jy die bloue wil gebruik?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Jakkie07 »

EK sommer soms n lilo gekoop en saam gedra, hulle was altyd lekker goed koop by crazy store en kan lekker klein opvou.
daai is nou beter dinge op die mat, maar hulle pryse is natuurlik ook mal
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Cobus(Cobb) »

Boesman10 wrote:Wat is jou redenasie agter die matras? Van ondervinding stem ek saam dan hy nie lekker slaap nie maar tog beter is as die grond. Sy enigste werklike doel vir my is om nattigheid van onder af te keer. Ek gebruik nou veel eerder 'n opblaas matras. As ek net nattigheid beheer soek dan blaas ek hom nie op maar as ek wil slaap en iets sag soek vir daardie heup bene dan blaas ek hom op. Hy vou kleiner op as die blou matras ook. Sal graag wil weet waarvoor jy die bloue wil gebruik?
Die graveyard shift op die jakkalstrok werk nie vir my so regop in die seat nie, self al recline hy is dit baie crap.
My stoel en raam is van die bakkie se vloer af en het conveyer belt op die bak, as ek daai matras daar onder my stoel, bo op conveyer beld gooi en daar doedoes kan my partner nog verder jag ook..
Maar ek willie iets loop koop wat skaars beter as die conveyer belt is nie, ook nie 'n opblaas ding wat lawaai as jy hom opblaas ens nie, kan ook nie spons matras wees nie ingeval reen en te groot om gou op te rol om te b^ere

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Geno »

Cabous,
Maak soos ek en Gé. Ry 'n stretcher saam.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Cobus(Cobb) »

Geens, ek het, maar op en afslanery bly maar pyn in gat.

Ps, my venter het matras in en slaap koning, as jy hom nou agterna sleep... maar ekt altyd "vrees" een of ander bosloper sluit my in hom toe.... :confused: :confused: :confused: :): :): :):
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Blou, kampeerders matras

Post by PJS »

Geno wrote:Cabous,
Maak soos ek en Gé. Ry 'n stretcher saam.
Dis n goeie idee en sagter as die bakkie se bank, maar slaap julle dan langs die bakkie? Ek sal hoop die skut sien daai kol kat in die Bosveld as hy die bakkie bekruip! >:D >:D Sal darem nie lekker wees as kietsie jou of Ge wakker maak met n gesnork nie! :laugh: :laugh: :laugh: Jy mag dan mos nou nie ou Bool se kietsies skiet nie! :police: :police:

Ek het al gesien die slapery is maar n gelol. Die man voor in snork partykeer so hard die jakke hoor dit ook! >:(

Dink wel dat n double cab dalk bietjie gemakliker is as jy wil skuins lê op die agterbank.

Cobus ek het al daai matrasse gebruik wat jy van praat. Hulle is maar ook dem ongemaklik. Jyt n plan met onder die stoel slaap. Ek sal dit net nie kan doen nie. Ek was seker nog nooit so moeg nie.
Ek het n opvou matras van Tentco waarop die kinders, bo-op die stretcher slaap. Hulle is baie gemaklik. Is maar duur. R400.00 dink ek. Hy is omtrent 80 mm dik

Mooiloop en versigtig slaap op daai stretcher ;)
PJ
Last edited by PJS on Thu Oct 30, 2014 9:49 am, edited 1 time in total.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by junglejulian »

die Groen skietmatte van Bushhills is beter as die blou oprol spons en kan weer gebruik word vir n skietdag.vou ook klein genoeg op.ek het permanent 1 agter my bakkie se sitplek
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... mat__green
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Blou, kampeerders matras

Post by Johnnie De Wet »

Prys R50 tot R80. Hyper/Hypermark/Hyperama... Die groen winkel, weet nie wat sy naam nou eintlik is nie.
Post Reply