Tyd om te trou.

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Tyd om te trou.

Post by molopohunter »

Hoe weet mens nou dis tyd om te trou as jy n jagter met n hond is?

Sluit jou "aanstaande" en jou jag brakkie in n kar se kattebak toe, in die son vir so 2 ure...

Maak dan weer oop en kyk wie is die blyste om jou te sien ;D
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Taylor
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm

Re: Tyd om te trou.

Post by Taylor »

molopohunter

Dankie vir daai raad, net jammer ek het dit nie 8 jaar gelede geweet nie. ;)

So darm baie makliker n besluit geneem het. :D :D
Gooi daai lood reguit !!!!
jmb

Re: Tyd om te trou.

Post by jmb »

Ja dit is ook soos die paartjie wat by die dominee gekom het en die dominis vra toe vir die bruidegom of dit binne of buite gemeenskap is. Toe antwoord die bruidegom dat dit ter wille van gemeenskap is. Gelukkig darem nie as gevolg van gemeenskap nie. :D
Post Reply