Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ja dit is ook soos die paartjie wat by die dominee gekom het en die dominis vra toe vir die bruidegom of dit binne of buite gemeenskap is. Toe antwoord die bruidegom dat dit ter wille van gemeenskap is. Gelukkig darem nie as gevolg van gemeenskap nie.