Stilste silencer

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Stilste silencer

Post by BRNO (Pierre) »

henning wrote:
BRNO (Pierre) wrote:
Gromit wrote:Met hierdie gesingheid wil die mense wat kennis het dit nie meer deel op die forum nie want daar is altyd onnodige en persoonlike aanvalle. Geno het moeite gedoen VIR ONS. Hierdie steniging van hom is onnodig.

Dink julle enigsins die volgende ou gaan bereid wees om enige inligting te deel as dit die forum se gesindheid is?
Dink bietjie aan al die mense met kennis en kontakte wat so verlore geraak het.
Grommit. Ek wed jou die volgende inskrywing is een wat se, "maar ek het nooit vir Geno geskruisig nie, ek het hom bedank, meer as een keer, kan jy nie lees nie?"

Wat wel waar is, is dat hierdie maar weer n bewys is, dat indien jy n grappie wil maak, gaan doen dit of op die visvang forum, of daar waar Frikkie en FC hulle videos plaas. Hierdie draad was nie een vir grappies maak nie, en nie een vir tussen die lyne lees nie.

Hierdie draad is volgens my, nou n absolute F-op, en die mods kan dit maar netsowel sluit.
Pierre, koekom moet die mods hierdie draad sluit, dit lyk my jy raak nou deurmekaar of kan ek jou vra is jy nugter?

Groete
Henning
Henning, alhoewel ek wel n drankprobleem het, was ek wel nugter toe ek die inskrywing gemaak het.
Veiligheid eerste manne!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Stilste silencer

Post by Silent Hunting »

Johan,

Ek het begin van die jaar so paar konsepte getoets waarvan die 10kamer demper een was. Het die kamers so bietjie anders ook gemaak aan die binne kant as wat die norm met staal dempers is. Hy het bitter lekker gewerk en ja, skrif is teen die muur.

Ekstra kamers: problem hiermee is gewig en lengte. Jou 1ste kamer bly jou 'expansion chamber' so jy kan hom nie te klein maak nie. Daar is wel dempers wat selfs dit gebruik...

Sal my dempers groei na 12 as die norm, twyfel. Tensy ek 'n manier kan kry om die gewig minder te maak.

Groete,

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Stilste silencer

Post by henning »

Henning, alhoewel ek wel n drankprobleem het, was ek wel nugter toe ek die inskrywing gemaak het.

Pierre en voel ek moet jammer se oor my kommentaar, dit was ongewens.

Jammer om maat.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Flip Nel »

Silent Hunting wrote:Johan,

Ek het begin van die jaar so paar konsepte getoets waarvan die 10kamer demper een was. Het die kamers so bietjie anders ook gemaak aan die binne kant as wat die norm met staal dempers is. Hy het bitter lekker gewerk en ja, skrif is teen die muur.

Ekstra kamers: problem hiermee is gewig en lengte. Jou 1ste kamer bly jou 'expansion chamber' so jy kan hom nie te klein maak nie. Daar is wel dempers wat selfs dit gebruik...

Sal my dempers groei na 12 as die norm, twyfel. Tensy ek 'n manier kan kry om die gewig minder te maak.

Groete,

Henk
Dalk moet jy hom die VERY SILENT HUNTER noem en ook as 'n opsie posit, ek is bitter happy met hom, en aangesien gewig my nie pla nie oor ek nie met hom loop en jag nie is ek baie happy. Ek dink veral ouens wat van die bakkie af skiet en cull gaan nie daarmee gepla wees nie. Die lengte is gladnie 'n proebleem nie, hy is net so kort soos my vorige silencer en baie korter as van die ander wat ek getoets het, terwyl hy nie klank inboet nie, soos voorheen gese hy het sagter geskiet as die langer een.


Ek is net bang iemand wat graag stiller wil he en nie die extra gewig mind nie gaan nie besef hy kan die 12 een kry nie, nie almal is so voor op die wa om te vra soos ek nie. Al wat ek sê [glow]ONES YOU GO 12 YOU NEVER GO BACK[/glow] ++>:
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Stilste silencer

Post by James Wilson »

Henning, ek wens meer mense doen n regstelling, soos jy nou hier gedoen het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Ratel »

Henk en Flip
Baie dankie. Dit maak my keuse sommer baie makliker.
Maak 'n verskil
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Stilste silencer

Post by OupaZA »

Baie dankie vir al jul tyd en moeite.. was baie behulp saam!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Stilste silencer

Post by dawiec »

Dankie Geno en Ge!
julle moeite en onbaatsugtige diens aan die forum word waardeer. Nou het ek ook bietjie wyser kon word oor al die KD's in die mark.

groete en mooi loop!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Stilste silencer

Post by BRNO (Pierre) »

henning wrote:Henning, alhoewel ek wel n drankprobleem het, was ek wel nugter toe ek die inskrywing gemaak het.

Pierre en voel ek moet jammer se oor my kommentaar, dit was ongewens.

Jammer om maat.

Groete
Henning
Alles reg. Lekker dag verder.
Veiligheid eerste manne!
Peruvs72

Re: Stilste silencer

Post by Peruvs72 »

Ek het my Hunt Buddy silencer by Henk bestel die vrydag voor die toets gedoen is en hom vandag gekry. Sou vroeer gewees het maar daar was 'n misverstand oor die poskantoor LOL. Ek moet se ek's aan genaam veras, hy is meer as dubbel ligter en twee keer so klein en drie keer goedkoper as die een wat my vriend gekoop het. Wil net Henk bedank vir sy flink diens. Kan nie wag om hom te gaan toets nie.Ek wens mense wil ophou kla oor alles, dankie aan almal wat die toetse gedoen het.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Stilste silencer

Post by Stefan764 »

Peruvs72 wrote: Kan nie wag om hom te gaan toets nie.
Jy hoef nie te toets nie hy werk ++>:
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Stilste silencer

Post by Chevvy SS »

Die toetsers het seker nie met elke KD self geskiet nie, maar geruil neem ek aan.

Ek sou graag wou weet, indien dit ervaar is, of alle produkte dieselfde, of minder of meer terugskop gehad het, ongeag die ander verskille soos klank en gewig.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Stilste silencer

Post by Reggie Gerber »

Stefan764 wrote:
Peruvs72 wrote: Kan nie wag om hom te gaan toets nie.
Jy hoef nie te toets nie hy werk ++>:

Of so se die mafia ++>:
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Stilste silencer

Post by Geno »

Chevvy SS wrote:Die toetsers het seker nie met elke KD self geskiet nie, maar geruil neem ek aan.

Ek sou graag wou weet, indien dit ervaar is, of alle produkte dieselfde, of minder of meer terugskop gehad het, ongeag die ander verskille soos klank en gewig.

Ek het al die skietwerk gedoen.
Terugskop op die .204 is reeds weglaatbaar min, so ek kon geen verskil waarneem nie.
Goed, beter, 6millimeter!
Daniel55
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon May 26, 2014 5:59 pm

Re: Stilste silencer

Post by Daniel55 »

Hi guys this is what Henk sent me a while back when i asked about a silencer- "Gewoon - 10 chambers, 38mm x 180mm. About 500gram. Sound and recoil reduction is great and according to some feedback received, the best to 2nd best in SA. R1350-00" .
Now that claim has been backed up!!

A question about warrior silencers, did the price include fitment and is there a retailer in Pretoria? Will the thin model fit a 308?
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: Stilste silencer

Post by Boomstomp »

Ek dink geen van die suppressors sluit fitment in die prys in nie? Dalk Numenor s'n, aangesien hulle wapensmede is sover ek weet.

Ek oorweeg self nou ernstig 'n Warrior of 'n SilentHunter... sal wag om oor 'n maand te sien of ek bonus kry die jaar :D
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Stilste silencer

Post by Piet Breedt »

Kan ek die volgende toetse doen asb

Ek is lankal lus vir n lekker fight
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Stilste silencer

Post by Beer (Christo) »

Piet Breedt wrote:Kan ek die volgende toetse doen asb

Ek is lankal lus vir n lekker fight
S&O het my nou die aand forseer om 'n nitesite te koop. Kan blykbaar tot op 500m werk. Ons kan 'n toetsie op dit doen!
Peruvs72

Re: Stilste silencer

Post by Peruvs72 »

Stefan764 wrote:
Peruvs72 wrote: Kan nie wag om hom te gaan toets nie.
Jy hoef nie te toets nie hy werk ++>:
OK ek bedoel om te gaan skiet nie, maar wag nog vir die roer :-[
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Stilste silencer

Post by Piet Breedt »

Beer (Christo) wrote:
Piet Breedt wrote:Kan ek die volgende toetse doen asb

Ek is lankal lus vir n lekker fight
S&O het my nou die aand forseer om 'n nitesite te koop. Kan blykbaar tot op 500m werk. Ons kan 'n toetsie op dit doen!

Ek het hom Donderdag aand saam Stefan v d Linde, en Jannie Nel asook die Ingelsman van Nite Site getoets. Hy is baie sterker as die vorige model NS200 en kyk n barshou.

Ek dink net die aplikasie is nie regtig geskik vir jakkals jag nie. Uit n blind sal hy baie lekker werk vir luiperd en bosvarke, asook in die mielielande loop vir bosvarke.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Stilste silencer

Post by Beer (Christo) »

Ek gaan hom juis probeer vir die bosvarke
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Stilste silencer

Post by 30-06 »

Naand manne ek het net 'n tegniese vraag oor klank.

Hoe interpreteer mens die resultate aangesien decibellls blykbaar logaritmies werk.

As die sagste 1 DB toets en die hardste 5 DB, is die eerst een dan 5 keer sagter?
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Stilste silencer

Post by Frikkie Coetzee »

30-06

Nee. Nie heeltemal nie. Ek het die konsep n paar keer op Wikipedia gelees maar dink nie ek sal dit tegnies korrek kan oordra nie
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Stilste silencer

Post by Johan JvR »

‘n Geweerskoot wat 105 dB by die tromp meet, is 100 keer meer geraas intensief is as ‘n geweerskoot wat 85 dB by die tromp meet.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Stilste silencer

Post by Frikkie Coetzee »

Johan. Dit verstaan ek, maar hoeveel harder is 1 desibel vanaf jou basis?.
n KD wat 10 dB verskil van die ander silencer is toevallig 10 keer harder. n 20 dB afwyking is 100 keer harder, maar wat as hy 3.6 is of 5dB? Hoeveel verskil dit?
Post Reply