Henning, alhoewel ek wel n drankprobleem het, was ek wel nugter toe ek die inskrywing gemaak het.henning wrote:Pierre, koekom moet die mods hierdie draad sluit, dit lyk my jy raak nou deurmekaar of kan ek jou vra is jy nugter?BRNO (Pierre) wrote:Grommit. Ek wed jou die volgende inskrywing is een wat se, "maar ek het nooit vir Geno geskruisig nie, ek het hom bedank, meer as een keer, kan jy nie lees nie?"Gromit wrote:Met hierdie gesingheid wil die mense wat kennis het dit nie meer deel op die forum nie want daar is altyd onnodige en persoonlike aanvalle. Geno het moeite gedoen VIR ONS. Hierdie steniging van hom is onnodig.
Dink julle enigsins die volgende ou gaan bereid wees om enige inligting te deel as dit die forum se gesindheid is?
Dink bietjie aan al die mense met kennis en kontakte wat so verlore geraak het.
Wat wel waar is, is dat hierdie maar weer n bewys is, dat indien jy n grappie wil maak, gaan doen dit of op die visvang forum, of daar waar Frikkie en FC hulle videos plaas. Hierdie draad was nie een vir grappies maak nie, en nie een vir tussen die lyne lees nie.
Hierdie draad is volgens my, nou n absolute F-op, en die mods kan dit maar netsowel sluit.
Groete
Henning
Stilste silencer
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Stilste silencer
Veiligheid eerste manne!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Stilste silencer
Johan,
Ek het begin van die jaar so paar konsepte getoets waarvan die 10kamer demper een was. Het die kamers so bietjie anders ook gemaak aan die binne kant as wat die norm met staal dempers is. Hy het bitter lekker gewerk en ja, skrif is teen die muur.
Ekstra kamers: problem hiermee is gewig en lengte. Jou 1ste kamer bly jou 'expansion chamber' so jy kan hom nie te klein maak nie. Daar is wel dempers wat selfs dit gebruik...
Sal my dempers groei na 12 as die norm, twyfel. Tensy ek 'n manier kan kry om die gewig minder te maak.
Groete,
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Stilste silencer
Henning, alhoewel ek wel n drankprobleem het, was ek wel nugter toe ek die inskrywing gemaak het.
Pierre en voel ek moet jammer se oor my kommentaar, dit was ongewens.
Jammer om maat.
Groete
Henning
Pierre en voel ek moet jammer se oor my kommentaar, dit was ongewens.
Jammer om maat.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stilste silencer
Dalk moet jy hom die VERY SILENT HUNTER noem en ook as 'n opsie posit, ek is bitter happy met hom, en aangesien gewig my nie pla nie oor ek nie met hom loop en jag nie is ek baie happy. Ek dink veral ouens wat van die bakkie af skiet en cull gaan nie daarmee gepla wees nie. Die lengte is gladnie 'n proebleem nie, hy is net so kort soos my vorige silencer en baie korter as van die ander wat ek getoets het, terwyl hy nie klank inboet nie, soos voorheen gese hy het sagter geskiet as die langer een.Silent Hunting wrote:Johan,
Ek het begin van die jaar so paar konsepte getoets waarvan die 10kamer demper een was. Het die kamers so bietjie anders ook gemaak aan die binne kant as wat die norm met staal dempers is. Hy het bitter lekker gewerk en ja, skrif is teen die muur.
Ekstra kamers: problem hiermee is gewig en lengte. Jou 1ste kamer bly jou 'expansion chamber' so jy kan hom nie te klein maak nie. Daar is wel dempers wat selfs dit gebruik...
Sal my dempers groei na 12 as die norm, twyfel. Tensy ek 'n manier kan kry om die gewig minder te maak.
Groete,
Henk
Ek is net bang iemand wat graag stiller wil he en nie die extra gewig mind nie gaan nie besef hy kan die 12 een kry nie, nie almal is so voor op die wa om te vra soos ek nie. Al wat ek sê [glow]ONES YOU GO 12 YOU NEVER GO BACK[/glow]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Stilste silencer
Henning, ek wens meer mense doen n regstelling, soos jy nou hier gedoen het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Stilste silencer
Henk en Flip
Baie dankie. Dit maak my keuse sommer baie makliker.
Baie dankie. Dit maak my keuse sommer baie makliker.
Maak 'n verskil
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Stilste silencer
Baie dankie vir al jul tyd en moeite.. was baie behulp saam!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Stilste silencer
Dankie Geno en Ge!
julle moeite en onbaatsugtige diens aan die forum word waardeer. Nou het ek ook bietjie wyser kon word oor al die KD's in die mark.
groete en mooi loop!
julle moeite en onbaatsugtige diens aan die forum word waardeer. Nou het ek ook bietjie wyser kon word oor al die KD's in die mark.
groete en mooi loop!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Stilste silencer
Alles reg. Lekker dag verder.henning wrote:Henning, alhoewel ek wel n drankprobleem het, was ek wel nugter toe ek die inskrywing gemaak het.
Pierre en voel ek moet jammer se oor my kommentaar, dit was ongewens.
Jammer om maat.
Groete
Henning
Veiligheid eerste manne!
-
Peruvs72
Re: Stilste silencer
Ek het my Hunt Buddy silencer by Henk bestel die vrydag voor die toets gedoen is en hom vandag gekry. Sou vroeer gewees het maar daar was 'n misverstand oor die poskantoor LOL. Ek moet se ek's aan genaam veras, hy is meer as dubbel ligter en twee keer so klein en drie keer goedkoper as die een wat my vriend gekoop het. Wil net Henk bedank vir sy flink diens. Kan nie wag om hom te gaan toets nie.Ek wens mense wil ophou kla oor alles, dankie aan almal wat die toetse gedoen het.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Stilste silencer
Jy hoef nie te toets nie hy werkPeruvs72 wrote: Kan nie wag om hom te gaan toets nie.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Stilste silencer
Die toetsers het seker nie met elke KD self geskiet nie, maar geruil neem ek aan.
Ek sou graag wou weet, indien dit ervaar is, of alle produkte dieselfde, of minder of meer terugskop gehad het, ongeag die ander verskille soos klank en gewig.
Ek sou graag wou weet, indien dit ervaar is, of alle produkte dieselfde, of minder of meer terugskop gehad het, ongeag die ander verskille soos klank en gewig.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Stilste silencer
Stefan764 wrote:Jy hoef nie te toets nie hy werkPeruvs72 wrote: Kan nie wag om hom te gaan toets nie.
Of so se die mafia
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stilste silencer
Chevvy SS wrote:Die toetsers het seker nie met elke KD self geskiet nie, maar geruil neem ek aan.
Ek sou graag wou weet, indien dit ervaar is, of alle produkte dieselfde, of minder of meer terugskop gehad het, ongeag die ander verskille soos klank en gewig.
Ek het al die skietwerk gedoen.
Terugskop op die .204 is reeds weglaatbaar min, so ek kon geen verskil waarneem nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Daniel55
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon May 26, 2014 5:59 pm
Re: Stilste silencer
Hi guys this is what Henk sent me a while back when i asked about a silencer- "Gewoon - 10 chambers, 38mm x 180mm. About 500gram. Sound and recoil reduction is great and according to some feedback received, the best to 2nd best in SA. R1350-00" .
Now that claim has been backed up!!
A question about warrior silencers, did the price include fitment and is there a retailer in Pretoria? Will the thin model fit a 308?
Now that claim has been backed up!!
A question about warrior silencers, did the price include fitment and is there a retailer in Pretoria? Will the thin model fit a 308?
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Stilste silencer
Ek dink geen van die suppressors sluit fitment in die prys in nie? Dalk Numenor s'n, aangesien hulle wapensmede is sover ek weet.
Ek oorweeg self nou ernstig 'n Warrior of 'n SilentHunter... sal wag om oor 'n maand te sien of ek bonus kry die jaar
Ek oorweeg self nou ernstig 'n Warrior of 'n SilentHunter... sal wag om oor 'n maand te sien of ek bonus kry die jaar
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Stilste silencer
Kan ek die volgende toetse doen asb
Ek is lankal lus vir n lekker fight
Ek is lankal lus vir n lekker fight
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Stilste silencer
S&O het my nou die aand forseer om 'n nitesite te koop. Kan blykbaar tot op 500m werk. Ons kan 'n toetsie op dit doen!Piet Breedt wrote:Kan ek die volgende toetse doen asb
Ek is lankal lus vir n lekker fight
-
Peruvs72
Re: Stilste silencer
OK ek bedoel om te gaan skiet nie, maar wag nog vir die roerStefan764 wrote:Jy hoef nie te toets nie hy werkPeruvs72 wrote: Kan nie wag om hom te gaan toets nie.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Stilste silencer
Beer (Christo) wrote:S&O het my nou die aand forseer om 'n nitesite te koop. Kan blykbaar tot op 500m werk. Ons kan 'n toetsie op dit doen!Piet Breedt wrote:Kan ek die volgende toetse doen asb
Ek is lankal lus vir n lekker fight
Ek het hom Donderdag aand saam Stefan v d Linde, en Jannie Nel asook die Ingelsman van Nite Site getoets. Hy is baie sterker as die vorige model NS200 en kyk n barshou.
Ek dink net die aplikasie is nie regtig geskik vir jakkals jag nie. Uit n blind sal hy baie lekker werk vir luiperd en bosvarke, asook in die mielielande loop vir bosvarke.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Stilste silencer
Ek gaan hom juis probeer vir die bosvarke
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Stilste silencer
Naand manne ek het net 'n tegniese vraag oor klank.
Hoe interpreteer mens die resultate aangesien decibellls blykbaar logaritmies werk.
As die sagste 1 DB toets en die hardste 5 DB, is die eerst een dan 5 keer sagter?
Hoe interpreteer mens die resultate aangesien decibellls blykbaar logaritmies werk.
As die sagste 1 DB toets en die hardste 5 DB, is die eerst een dan 5 keer sagter?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Stilste silencer
30-06
Nee. Nie heeltemal nie. Ek het die konsep n paar keer op Wikipedia gelees maar dink nie ek sal dit tegnies korrek kan oordra nie
Nee. Nie heeltemal nie. Ek het die konsep n paar keer op Wikipedia gelees maar dink nie ek sal dit tegnies korrek kan oordra nie
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Stilste silencer
‘n Geweerskoot wat 105 dB by die tromp meet, is 100 keer meer geraas intensief is as ‘n geweerskoot wat 85 dB by die tromp meet.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Stilste silencer
Johan. Dit verstaan ek, maar hoeveel harder is 1 desibel vanaf jou basis?.
n KD wat 10 dB verskil van die ander silencer is toevallig 10 keer harder. n 20 dB afwyking is 100 keer harder, maar wat as hy 3.6 is of 5dB? Hoeveel verskil dit?
n KD wat 10 dB verskil van die ander silencer is toevallig 10 keer harder. n 20 dB afwyking is 100 keer harder, maar wat as hy 3.6 is of 5dB? Hoeveel verskil dit?