Resepte
-
Chopper
Resepte
Dags? almal.
Dink julle nie ook dat ons ?rens spasie maak vir die deel van resepte nie. Dis nou van jou spesiale jagters ontbyt tot die bekende aartapelpot wat sommer in die veld gemaak kan word?
Ek vra maar net, hoop nie almal is suinig nie!
Ek luister uit vir jul kommetaar.
Groete.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Resepte
Chopper
Ek sekondeer, ek het reeds vanoggend die selfde ding gesit en dink. Ek het iewers gelees van n resep om n vlakvark te spit en kon nie onhou of dit op die forum was of wa nie, so ek dink ook nogal so iets kan werk. Dan kan ons lekke resepte en koekbak stories uitruil. En as dit nou werklik vooruit gaan en ek raak n boffin kan ek selfs vir mamma inruil en nog n geweer koop.
Blok.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Resepte
Chopper
Man kan mos nou nie op 'n lee maag loop werk in die nag nie.
Ek maak nogal 'n mean hoender en ysbine pot. Ek het nou al 'n no.14 penspot aan geskaf om kos in te maak. :-\
Veld kos is makilk.
Vat 'n paar stukke wilds lewer, niere en harte.
sny in duim size blokkies
Braai groot dubbelhand grof gesnyde uie in olie.
Skep uie uit en braai lewer en niere saam, skep uit
Braai hart stukkies tot bruin en gooi water en koppie bruin asyn by en laat kook.
Gooi peper, bietjie koljander, sixgun en lorier blare by
Sodra hart begin sag raak gooi lewer en niere by en gooi nog 'n goeie skuit bruin asyn by en laat simmer
Gooi nou sout by as dit kort.
Gooi uie by en 'n potjie room by en roer deur.
laat bietjie dik word en skep op bruin rys of vars potbrood
Maak 'n goeie bottel donker rooi wyn oop en geniet
Dit is nou suurkos op sy beste
Robert

Oorwining deur opleiding
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Resepte
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Resepte
JanjakJanjak wrote: Jakkals lewer?
Jou blikskottel, hoe ruk my maag nou op toe ek afbeweeg op die topic.
Jy moet by resepte bly anders is nou net weer by .308's.
Skolla
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Resepte
Robert - 308 gradeboog of 22250 liniaal. Daai kossies wat jy van praat werk pragtig met die eerste bokkie op enige jagtog. Demit - die seisoen is nog 'n tydjie weg !!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Resepte
Henslin
Se mos daai gradeboog van my bring kos huis toe.
Robert
Se mos daai gradeboog van my bring kos huis toe.
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Biltongjagter
Re: Resepte
Heerlike braaivleis marinade en wildsvleis versagter:
Meng gelyke dele van elk van die volgende bestanddele:
1. Suiwer heuning;
2. Sojasous en
3. Tamatiesous.
Bedek vleis met mengsel en let op volgende belangrike metode:
a) Wildsvleis gejag met .308 en 100gr tot 130gr GSCHV koe?ls - 4 ure lank;
b) Wildsvleis gejag met .308 en gradeboog koe?ls - 8 ure lank.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Resepte
Nie as jy hom in die coconut skiet nie.Biltongjagter wrote: b) Wildsvleis gejag met .308 en gradeboog koe?ls - 8 ure lank.
Enige bok is taai as jy hom in die chutney skiet, GSCHV of te not!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Biltongjagter
Re: Resepte
Is 'chutney' nou iets soos 'n 'Vrystaatse hartskoot' ?
Dit kan ek dink as enige koe?l daardeur 'hol'
Lekker aand,
Koos.
Dit kan ek dink as enige koe?l daardeur 'hol'
Lekker aand,
Koos.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Resepte
Dis hy daai!Biltongjagter wrote: Is 'chutney' nou iets soos 'n 'Vrystaatse hartskoot' ?
Goed, beter, 6millimeter!
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Resepte
Hierdie is beter as enige face book storie. Het lanklaas so lekker gelag - dankie manne !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Resepte
Dink die resepte afdeling is nie n sleg idee.
Groetnis
SJ
Groetnis
SJ
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Resepte
Ok Manne.
Da het julle hom nu, moet my nou ni teleurstel nie, laat loop soos die anties van ou Springbok radio.
Lekker kook
Francois
Da het julle hom nu, moet my nou ni teleurstel nie, laat loop soos die anties van ou Springbok radio.
Lekker kook
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Resepte
Baie dankie FM, jy is n staatmaker.
Kerels gooi nou met die resepte.
Groetnis
SJ
Kerels gooi nou met die resepte.
Groetnis
SJ
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Resepte
Kerels
Julle sal vir Chopper moet keer, die man vat die forum oor... Ha ha. Ek moet se ek lag darem ook lekker saam. Chopper en ek is van die selfde ma en pa, die wat ek hom sommer bietjie gas gee... Eintlik baie lief vir die jong boet van my.
Ek lees ook julle resepte graag, chutney of nie....
Groete
Benman

Skiet raak en praat die waarheid...
-
Chopper
Re: Resepte
FMFrancois Marais wrote: Ok Manne.
Da het julle hom nu, moet my nou ni teleurstel nie, laat loop soos die anties van ou Springbok radio.
Lekker kook
Francois
Baie dankie vir die moeite. Ek glo nie ons sal teleur stel nie!
Groete.
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Resepte
Benman
n Mens kan duidelik sien dis skoolvakansie en die rugby seisoen is verby!!
rooies
n Mens kan duidelik sien dis skoolvakansie en die rugby seisoen is verby!!
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Chopper
Re: Resepte
Wie van julle ken die aartapel pot? Dit is nie vir die manne met kolestrol nie!!
Braai lekker vet skaapvleis saam met uie in 'n swartpot, moet nog nie speserye ingooi nie. Braai tot al die vet uitgebraai is, gooi dan so klompie aartappels, geskil, by die pot asook skaapskenkels of nek. Hou dit danso op die hitte dat dit net prut-prut totdat die vleis sag is en die aartapel fyn raak as jy dit roer!!! Bedien warm saam met pap of rys en potbrood!
Bietjie ongesond,maar vrek lekker!!

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Resepte
BLOKBLOK wrote:
En as dit nou werklik vooruit gaan en ek raak n boffin kan ek selfs vir mamma inruil en nog n geweer koop.
Smaak my jyt n plan beet hier... Gooi met die resepte manne...
Ek sal my vlakvarkspit opsit, moet net gaan grou vir die fotos...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
jmb
Re: Resepte
Chopper ek neem aan vir nagereg is dit roomys met 'n gekrummelde Rennies in 'n dikgeklopte Gaviscon sousie. 
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Resepte
Johan, as n man genoeg Bells vat dan pla die bosbrand nie so kwai nie! 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Resepte
Vir die manne wat daai otterjasies so geniet.
Dronk varkpot
Gerookte varkrib (moet gerook wees) in kleinerige stukkies gesaag - een een bene en dan nog 2 of 3 keer gedeel.
Gerookte bacon - klein gesny
uie - kleinerig gesny
sampioene - gesny
1 blik pynappel stukke
1 bottel soetwyn
sout en peper na smaak
Braai uie, bacon en sampioene en haal uit vir latere toevoeging
Braai vleis tot lekker bruin en gooi dan die hele bottel soetwyn by
Kook tot sag genoeg - varkie is mos nie taai nie
Gooi dan die pynappel stukkies by saam met die sous van die pynappel en kook tot die sous bietjie minder is maar die pynappel stukke moet heel bly - so nie kan jy eers die sous bygooi en dan later die pynappel stukke
Die hitte van die pot moet so bly dat jy nooit nodig het om water by te gooi nie
As die pot heel klaar is kom die gebraaide uie,bacon en sampioene by sodat dit net warm word, moet nie verder kook nie want dan verloor dit die braai smaak
Die pot hou nie van groente nie maar n bietjie aartappels kan dalk nie skade doen nie
Die vleis moet ook nie te veel vet op h? nie
Sous kan n bietjie dikker gemaak word as dit nodig is (verkieslik nie)
As jy minder vleis gebruik moet jy die wyn en pynappel sous dienooreenkomstig verminder
Bedien dit saam met pasta
Hoe water my mond nou
Gee bietjie terugvoering as jy klaar geproe het.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Resepte
Vir die manne wat hou van min goed saamry.
Net die 2 dinge is nodig vir 'n lekker veldbraai, o ja, en 'n rooster.
Een rol van jou eie resep wors, of die slagter s'n.
Nou.
Maak 'n pot lekker pap ( putu , nie krummel ) Laat afkoel
Sny bacon, mushrooms, uie, en wat jy lus het en braai. Laat afkoel
Sny nou kaas in ? cm blokkies.
Meng al die bestandele lekker saam in 'n bak.
Haal jou worsstopper uit en stop gewone worsderms met die mengsel.
Braai saam met boerewors/vleis/wild of wat ook al op dieselfde rooster.
Nou kan jy in elke hand een stuk wors vat en geniet. Geen skottelgoed en geen gemors.
Enjoy. Dit is baie lekker.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.