Probleme by die DFO
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Probleme by die DFO
Ek wil nou nie myself verder kommentaar lewer oor hierdie onderwerp nie, maar miskien moet manne met aansoeke in die pyplyn maar net kennis neem hiervan. Jy mag dalk weer heelwat langer wag vir jou lisensie as wat jy geduld het, en die rede is :
http://www.pot-shot.co.za/?y=article&co ... 51&langu=1
Nogal kommerwekkend en laat my nogals wonder hoeveel "ingehandigde wapens" nou onwettig die rondte doen.
Groetnis
http://www.pot-shot.co.za/?y=article&co ... 51&langu=1
Nogal kommerwekkend en laat my nogals wonder hoeveel "ingehandigde wapens" nou onwettig die rondte doen.
Groetnis
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Probleme by die DFO
Dit is seker hoekom as ek bel hulle bly sê my aansoek is in vir "consideration" al vir die afgelope 3 weke. Dit vat gewoonlik net 'n paar dae.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Probleme by die DFO
Probeer maar uitvind wat aangaan,myne was nie eers n week for consideration nie toe is hy deur.hencohugo wrote:Dit is seker hoekom as ek bel hulle bly sê my aansoek is in vir "consideration" al vir die afgelope 3 weke. Dit vat gewoonlik net 'n paar dae.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Probleme by die DFO
Sako, wanneer is jou lisensie so vinnig deur?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Probleme by die DFO
Ek het twee lisensies gehad vanaf begin April to nou in Junie. Dit lyk egter van die skrywe asof ek die versoek van Gunfree SA gemis het. Ander vriend op die forum sit weer met die feit dat hy en n vriend se lisensie aansoeke op dieselfde dag ingegee is, waar sy vriend s'n nou al goedgekeur is, le syne nou al drie weke by die CFO. Nog nie eers op vir consideration nie.
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Probleme by die DFO
As ek die artikel reg lees, is dit nog net 'n versoek en nie 'n voldwonge feit dat daar 'n moratorium geplaas is nie.
Aim small, miss small
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Probleme by die DFO
Eugene, dit is hoe ek dit ook verstaan. My aansoek le nou al 2 weke by Pretoria. Die aansoek is nog nie deur na considerarion toe nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Probleme by die DFO
Ek het nou net weer gebel. Ta sê vir my hy weet nie hoekom dit nog nie klaar is nie, dit kan tot 9 weke neem. Ek het nog nooit so lank gewag nie, hulle is seker maar besig om die probleem uit te sorteer en nou vat dinge langer as 'n paar maande terug.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Probleme by die DFO
Aansoek vir competency en lisensie ingehandig die 5de mei,lisensie goedgekeur die 30ste Junie.FCLoretz wrote:Sako, wanneer is jou lisensie so vinnig deur?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Probleme by die DFO
Waars die "goeie" ou dae. Het 23 maande gewag vir my 404 se lisensie. Julle ouens kla met n wit brood onder die arm (-,
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Probleme by die DFO
Dries101 wrote:Waars die "goeie" ou dae. Het 23 maande gewag vir my 404 se lisensie. Julle ouens kla met n wit brood onder die arm (-,
Hi Dries101
Ek kla nie. Dit vat maar net langer as waaraan ek gewoond is. Ek is baie bly dit vat nie meer so lank as in die "goeie" ou dae nie.
Groete
Henco
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Probleme by die DFO
Ek het 4 & 1/2 jaar gewag vir my 308 se lisensie.... Moet darem bysê, dit was in daai mal tyd in 2005 toe almal gaan herlisensieer het....Dries101 wrote:Waars die "goeie" ou dae. Het 23 maande gewag vir my 404 se lisensie. Julle ouens kla met n wit brood onder die arm (-,
Aim small, miss small
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Probleme by die DFO
ek wag al so 10 jaar vir my 500 Jeffrey sin ek het uiteindelik uitgevind hoekom
1. het nog nie die aansoek ingegee nie
2. ek moet hom nog koop

1. het nog nie die aansoek ingegee nie
2. ek moet hom nog koop
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm

