Koue en Klanke
-
BosHond
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Mar 15, 2014 8:35 pm
Koue en Klanke
Middag manne,
Behalwe nou vir die gewone, wat sou julle se is die klanke wat nou die beste sal werk? Veral met hierdie koue...wat sou julle voorstelle wees...
Behalwe nou vir die gewone, wat sou julle se is die klanke wat nou die beste sal werk? Veral met hierdie koue...wat sou julle voorstelle wees...
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Koue en Klanke
Boshond
Probeer die Jakkalsvasvries Combo 2.
Probeer die Jakkalsvasvries Combo 2.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Koue en Klanke
Malan is nou weer net 'n eier!!!
Boshond, nee die koue snaps is maar jou keuse of jy wil uitgaan...net soos vlekkie maar ook besluit of hywil uitgaan...dit gaan nie soseer oor die koue nie maar oor die tyd van die jaar wat moeilike tyd is (en wat hand aan hand loop met koue).
Dis hier waar jy moet terugval op die basics en die Standaard roep metodes moet toepas...klanke is jou keuse....(maar soos Blok sê, "nooit Mooihuil nie
"
Jakkals moet eet en sy gebied kyk, as dit nou vanaand kwaai koud is, sê maar dag 1 van koue front of iets en hy was gisteraand uit, gaan hy vanaand net lê en tv kyk, maar dan moet hy dag 2 en definetief dag 3 weer loop..
Daar is al baie jakke in baie koue weer afgeneem met trailcams en baie jakke in baie koue weer geskiet, (behalwe deur Nico, want hy gaan nie uit in koue nie.)
My favourit klanke vir die koue tyd, ......en warm tyd is vlekkie 1,rooi alleen, locator, blafroep/jakblaf, Javelina en kliphasie en Doekvoet.
Die geheim egter is kerngebied en staanplek..as jy reg is daarmee sal die klank van 'n poep hom ook kom laat kyk.
Als hierbo is vir gauteng jakkalse wat rook en drink...ek weet niks van Karoo jakke af nie....
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Koue en Klanke
Cobus(Cobb) wrote:maar soos Blok sê, "nooit Mooihuil nie"
Snaaks, Mooihuil het mooi gewerk vir my so week of wat gelede.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Koue en Klanke
Geno wrote:Cobus(Cobb) wrote:maar soos Blok sê, "nooit Mooihuil nie"
Snaaks, Mooihuil het mooi gewerk vir my so week of wat gelede.
Nooit gebruik as jou eerste roep nie, maar later in die siklus kan hy dodelik werk.
Last edited by BLOK on Tue Jun 10, 2014 9:25 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Koue en Klanke
Juis waar ek hom gebruik het. Rondom 55min in die sessie in.
Goed, beter, 6millimeter!
-
BosHond
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Mar 15, 2014 8:35 pm
Re: Koue en Klanke
Ek het so week gelede goeie sukses met baie baklei gekry...6 omgedop
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Koue en Klanke
Ek koggol maar net vir ou Blok oor sy "cheat sheets".....
Ek het my Mooihuil bietjie gemix ...kry maar gewoonlik mooi reaksie op dit...maar nie my favourit nie..
Ek het my Mooihuil bietjie gemix ...kry maar gewoonlik mooi reaksie op dit...maar nie my favourit nie..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Koue en Klanke
Wat vir my baie goed werk nou met die koue is die bed roep darem baie lekkerder in die warm bed as agter op 'n bakkie in minus grade. Cobus ek sien ek en jy moet eendag om 'n bier of 'n OBS hierdie koue ding bespreek en jou tot ander insigte bring Sorry vir die hijack 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Koue en Klanke
NicoSmit wrote:Wat vir my baie goed werk nou met die koue is die bed roep darem baie lekkerder in die warm bed as agter op 'n bakkie in minus grade. Cobus ek sien ek en jy moet eendag om 'n bier of 'n OBS hierdie koue ding bespreek en jou tot ander insigte bring Sorry vir die hijack
Toemaar. Kom lamtyd, dan smile ons kliente by wie die fabrieke in die winter toegemaak is.
Skiet 'n tefie hier, en 'n stelletjie daar, dan klim 'n speenpersentasie nogal mooi op.
Sit maar snoesig in jou warm huisie, ou mooiweer-jagter...
Goed, beter, 6millimeter!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Koue en Klanke
Stem, maar dit is ongemaklik en baie koud - voete voel of hulle wil afval en jy haat jouself, maar as jy @ 2uur die nag 'n klompie geskiet het, gaan jy sommer deur dagbreek toe. Die koffie moet net warm bly.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Koue en Klanke
Ek los maar vir julle jong manne met die dik bloed my bloed het heeltemal te dun geword
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Koue en Klanke
Geno,
Wat jy se is waar. Die hier-en-daar Jakke in die winter help baie later. Ek jag ook beter in die winter want dan waai die simpel Ooste-wind nie meer in die Oos-Vrystaat nie. Die gras is ook beter in die winter, so al is dit "moeilike tyd" is dit partymaal vir my makliker. Om 18:00 al te roep help ook om meer staanplekke te doen. Kern gebiede en jag gebiede werk vir my. Geduld en regte klanke, ek gebruik Javelina baie. Ek sal ook sommer tussen die Skape gaan sit en wag sonder om te roep. Dit het ook al baie gewerk.
C.J.

- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Koue en Klanke
Ja-nee manne, die koue is nie 'n man se maat nie. Ek was gisteraand uit en die bakkie se dak was al net na 21h00 spierwit gevries. Vanoggend vroeg was dit -1. Hard gewerk vir 2 jakke 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Koue en Klanke
Ek sien vanmore op RadioJakkals dat SP gisteraand teen 9uur 7 jakkalse en 'n rooikat gelaai het. Dit wil gedoen wees vir dié tyd van die jaar!
Goed, beter, 6millimeter!
-
BosHond
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Mar 15, 2014 8:35 pm
Re: Koue en Klanke
Dis hoekom ek se, dit raak vreemd...ek het dit die afgelope paar jaar nie regtig so ervaar nie...so week gelede 6 geskiet, maar nou lyk dit asof dinge TE stil raak?
Sal maar kyk wat lewer die bosveld op die naweek...
Sal maar kyk wat lewer die bosveld op die naweek...
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Koue en Klanke
Dink man kry veral nou (hierdie tyd v/d jaar) te doen met jakkalse wat nie noodwendig almal op die selfde klanke sal reageer nie. Daar is die ou ervare oorbly jakkalse, nuwe jong stelletjies, nuwe intrekkers wat vreemd is in hul omgewing (nou baie in voorheen "skoon" gebiede), jong (verlede jaar se werpsel) sku alleen loper, jakkalse wat paar, wat klaar gepaar het, wat nog moet paar, agressiewe jakkalse, sku/bangerige en daar is seker nog 'n hele paar katagoriee.
Dit is seker maar die vernaamste rede hoekom die standaard roepmetode meestal aanbeveel word vir hierdie tyd. Egter nooit te se dat ander tenieke en roep sequences nie dalk kan werk in sekere gevalle nie. Een "instink" wat jy nou kan prikkel met jou roepry en wat by meeste jakkalse behoort te werk, is nuuskierigheid.
So raai ek maar.

Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Koue en Klanke
jamalley wrote:Stem, maar dit is ongemaklik en baie koud - voete voel of hulle wil afval en jy haat jouself, maar as jy @ 2uur die nag 'n klompie geskiet het, gaan jy sommer deur dagbreek toe. Die koffie moet net warm bly.
DAAR BY JOU IS DIT RERIG KOUD GEWEES SIEN EK.....STERKTE
JAN-HENDRIK
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Koue en Klanke
dis warm,9uur die aand -7 gewees hierProhunt wrote:Ja-nee manne, die koue is nie 'n man se maat nie. Ek was gisteraand uit en die bakkie se dak was al net na 21h00 spierwit gevries. Vanoggend vroeg was dit -1. Hard gewerk vir 2 jakke
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Koue en Klanke
+1 Geno!Geno wrote:NicoSmit wrote:Wat vir my baie goed werk nou met die koue is die bed roep darem baie lekkerder in die warm bed as agter op 'n bakkie in minus grade. Cobus ek sien ek en jy moet eendag om 'n bier of 'n OBS hierdie koue ding bespreek en jou tot ander insigte bring Sorry vir die hijack
Toemaar. Kom lamtyd, dan smile ons kliente by wie die fabrieke in die winter toegemaak is.
Skiet 'n tefie hier, en 'n stelletjie daar, dan klim 'n speenpersentasie nogal mooi op.