BRF van S365 Lot 63
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
BRF van S365 Lot 63
Het iemand miskien die BRF van Lot 63 S 365, sal dit baie waardeur 
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: BRF van S365 Lot 63
Jong. Lot 63 het kwaai probleme gegee. Bly eerder weg daar. Daai lot met my amper n geweer gekos.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: BRF van S365 Lot 63
Dankie Gromit, het die blik eergister ontdek in 'n kas, sal dit maar vir die potplante dan gebruik 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: BRF van S365 Lot 63
Swede
As ek reg kan onthou was Lot 63 se BRF basies identies gewees aan S355 se 0.500 gewees. So jy kan die twee as basies dieselfde sien en diensooreenkomstig laai.
Groetnis
Wouter
As ek reg kan onthou was Lot 63 se BRF basies identies gewees aan S355 se 0.500 gewees. So jy kan die twee as basies dieselfde sien en diensooreenkomstig laai.
Groetnis
Wouter
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: BRF van S365 Lot 63
Wouter, baie dankie sal dit so in QL voer en dit veilig van daar wat 