BRF van S365 Lot 63

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

BRF van S365 Lot 63

Post by Swede »

Het iemand miskien die BRF van Lot 63 S 365, sal dit baie waardeur ;D
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: BRF van S365 Lot 63

Post by Frikkie Coetzee »

Jong. Lot 63 het kwaai probleme gegee. Bly eerder weg daar. Daai lot met my amper n geweer gekos.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: BRF van S365 Lot 63

Post by Swede »

Dankie Gromit, het die blik eergister ontdek in 'n kas, sal dit maar vir die potplante dan gebruik :o
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: BRF van S365 Lot 63

Post by Wouter Roets »

Swede

As ek reg kan onthou was Lot 63 se BRF basies identies gewees aan S355 se 0.500 gewees. So jy kan die twee as basies dieselfde sien en diensooreenkomstig laai.

Groetnis
Wouter
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: BRF van S365 Lot 63

Post by Swede »

Wouter, baie dankie sal dit so in QL voer en dit veilig van daar wat ;D
Post Reply