grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post Reply
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by henrygriffiths »

kyk die een! ;D

Image

168gr amax 300 H&H
Last edited by henrygriffiths on Tue Feb 05, 2013 9:58 am, edited 1 time in total.
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by KalahariKlong »

Henry, dis nou 'n mooi groot man daai. Nou wag ek net vir jou om daai jakkie 'n les te leer. Mooi geskiet. Hoe v?r was hy en is dit op die selfde plek as die vorige klompie gewees?

Groete
Exavier
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by RUPERT »

Henrie daai is nou n groot seun.Dink net daai man het nie so groot geword omdat hy dom is nie.Maar soos die slim mense se slim vang n loodpil. ;D
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by foxripper »

Henry, het jy toe jou roeper getoets?
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: grootste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by henrygriffiths »

het die manetjie geskiet April die jaar, het nou eers die fotos van my foon afgelaai, hy het saam met 20+ in die pad afgehardloop toe ek met die bakkie om die draai kom, het hom geskiet van agter af terwyl hy reg van my weghardloop op 100m, dit was op geelhout waar ek die ander ook voorgesit het.

wind het baie gewaai laaste paar aande ma gaan verseker die roeper toets erens oor die naweek!
Last edited by Guest on Fri Aug 17, 2012 7:34 am, edited 1 time in total.
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by Dweetster »

Dis 'n mooi bob-jan geluk 505. Die Japs sal daai vleis by jou koop, hulle eet vir kees. :P ;D ;D
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by Louis Kriel »

My pel is lief vir foto's neem van jag, hy se mens moet altyd eers 'n bietjie die bloed van die voorbene af vee dat mense dit nie kan sien nie!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by JK »

Die een het seker 15 lammers opgevreet voor ek die wetter in die hande kon kry
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by PWV »

JK, dis 'n moewiese bob. Wil nie graag met sulke tande deurmekaar raak nie. Vertel die storie, man. Hoe ver, waarmee geskiet, ens.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by LongWolf »

Mooi BoBjAn...

Oom PW dis nie net die tanne wavoor ek skrikkerig is nie die pes kan jou met 4 hande vashou terwyl hy byt.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by mariusr »

Goeie genade 505 die ou sal bloed oortapping benodig!Dink dis King kong daai!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by Marc »

Aaitsa, jy moes hom mak maak en inspan as arbeider hehe. Hy sal lekker voor vat met so alermuntige bou !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by JK »

Ek het net 50 skaap wat met n hond vry loop. As die ooie lam word hulle by die huis gevoer anders vreet die jakkalse die lammers ook op, nou elke Sondag namiddag net na ek weg is van die plaas kom ta en vat n lam. Die werkers het hom al voor gele met n hael geweer maar kom hom nooit kry nie. Dit is nou oor n tydperk van seker 6 maande.

Die naweek mense gehad op die plaas , net nadat hulle gery het Maandag middag kom ta toe, hy het seker gedink dis ek wat gery het. n Werker het my kom roep, want hy het die ooie gehoor hardloop. Sommer van agter die geboue by die huis sien ek hom waar hy met n klein lammetjie sit. Die eertse geweer wat ek in die haastigheid gegryp het was die 270 Steyr-manlicher. Hy het so 60 m ver gewees, was so half agter n boom en agter n sifdraad ook, maar die grootste teiken gekies, reg voor die bors net om seker te maak hy vrek! Toe die skoot hom tref het die wambo ook gejuig! :laugh:
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by mariusr »

Goed gedoen JK sy dae van aap streke is veby die bleddie dief!
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by Sangoma (IAN) »

Wel gedaan, daai aap is omtrent in stukke!!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by win270 »

Monteer daai kop teen jou grensdraad!! Dalk dink die res tweekeer voor hulle wil terugkeer.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: grootste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by PWV »

henrygriffiths wrote:het die manetjie geskiet April die jaar, het nou eers die fotos van my foon afgelaai, hy het saam met 20+ in die pad afgehardloop toe ek met die bakkie om die draai kom, het hom geskiet van agter af terwyl hy reg van my weghardloop op 100m, dit was op geelhout waar ek die ander ook voorgesit het.

wind het baie gewaai laaste paar aande ma gaan verseker die roeper toets erens oor die naweek!
Henry

My seun, Chrisjan, stuur vir my die foto van die bobbejaan wat hy by Vergeleë geskiet het. Dit is mos nie te ver van jou af nie. Hulle bly tussen Vergeleë en Tosca en die bobbejane pla van tyd tot tyd. Sedert hy hierdie man uitgehaal het, is dit nou twee maande wat daar nie 'n spoor van die trop is nie.
Op 150 meter geskiet met 'n Remington 700 (.308) en 150 gr Sierra Game King. Het op sy hurke op 'n tak gesit. Koeël is deur sy knie en daarna deur die hart.
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: grooste manetjie wat ek nog geskiet het die jaar!

Post by 375fanatic »

Hierdie outjie was te stadium vir die 7 x61 kon nie die draad maak nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Post Reply