S&O skiet in Maart

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

S&O skiet in Maart

Post by Johan van Wyk »

Vertel bietjie.

Wie het almal ingeskryf vir die skiet van 15 Maart en met welke pilspoeger(s) beplan julle om deel te neem?

Ek weet reeds van `n paar manne maar nou is seker so goeie tyd as enige om te bieg!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: S&O skiet in Maart

Post by Alwyn »

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=28254

Ek gan verseke daar wees!!! Het n week trug al my I skrywing by die winkel betaal!!

Gan great wees!!!
User avatar
varkjagter
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm

Re: S&O skiet in Maart

Post by varkjagter »

middag Johan ,
ek en my pel kom elkeen met ons 416 ruger , rugers .ek was so haastig die dag met die inskrywing en het nie eers gevra waar dit gehou gaan word nie .is ek reg as ek aanneem dat dit weer by premier gehou gaan word .n nuwe instelling waarvan ek baie hou is dat safari die eerste tien plekke almal met dieselfde prys gaan beloon.
hoop nou maar net n man kom in onder daai tien.

groete varkjagter
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: S&O skiet in Maart

Post by Johan van Wyk »

Mooi!
Post Reply