Kursus te Philippolis Febr 2014
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
jj ek jy en musgrave is gesort. pkekkie vir 1. my sel nommer is 082 5ses1twee33twee. waneer wil julle ry? vry middag of eers saterdag oggend? Gee my more oggend n lui dan maak ons gou vas. kannie waggie lol
-
Akkedis
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Sun Dec 08, 2013 8:57 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Pam, Walter het gevra om saam met my te ry. Ek ry met 'n enkel kajuit bakkie, so ons is geholpe dankie.
Groete
Akkedis
Groete
Akkedis
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Dankie Pampam wrote:jj ek jy en musgrave is gesort. pkekkie vir 1. my sel nommer is 082 5ses1twee33twee. waneer wil julle ry? vry middag of eers saterdag oggend? Gee my more oggend n lui dan maak ons gou vas. kannie waggie lol
Het Pm gestuur.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Ek sal eers die saterdag oggend wil ry,Ek werk vrydag nog in aliwal Noord en gaan te laat terug wees.Ons kan Saterdag aand oorslaap as jul wil en dan vroeg draai sondag oggend.
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
jj ek het met musgrave gepraat dis reg ons wag vir jou. hy sal jou bel en reelings vasmaak vir sat oggend. dan sondag oggend vroeg terugjunglejulian wrote:Ek sal eers die saterdag oggend wil ry,Ek werk vrydag nog in aliwal Noord en gaan te laat terug wees.Ons kan Saterdag aand oorslaap as jul wil en dan vroeg draai sondag oggend.
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Pam, ek kan dit Salk maak. Gaan jou gou Whatsapp....
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Heinrich,
Dit lyk asof dinge gaan uitwerk dat ek 8 February se kursus sal kan bywoon.
Ek stel ook belang asb!!
Groete
Johan
Dit lyk asof dinge gaan uitwerk dat ek 8 February se kursus sal kan bywoon.
Ek stel ook belang asb!!
Groete
Johan
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
hey boet nie eers geweet jy is op die forum nie maar dis uitgesort ons praat nounouJohanB29 wrote:Heinrich,
Dit lyk asof dinge gaan uitwerk dat ek 8 February se kursus sal kan bywoon.
Ek stel ook belang asb!!
Groete
Johan
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Jy Is baie welkom Johan. Sien jou Saterdag.
Ek sal more die finale reelings opsit rakende etes ens.
Groete
Heinrich
Ek sal more die finale reelings opsit rakende etes ens.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Vir die manne wat deurkom en kom oorslaap.
Bring asb vir jou 'n slaapsak saam. Ons het ongeveer 10 beddens maar baie plek. Ek het ook nog 2x kamp matrasse indien daar meer ouens kom oorslaap. Indien jy bang is jy kry nie 'n bed nie bring 'n matrassie saam.
Bring eie etes vir Vrydag en Saterdag aand. Ons gee koue ontbyt vir Saterdag en Sondag oggend en 'n warm middag ete Saterdag en bykosse vir Saterdag aand. Die vuurhout en roosters sal voorsien word.
Koffie/Tee en beskuit sal ook bedien word.
Sien uit om julle te sien.
Groete
Heinrich
Bring asb vir jou 'n slaapsak saam. Ons het ongeveer 10 beddens maar baie plek. Ek het ook nog 2x kamp matrasse indien daar meer ouens kom oorslaap. Indien jy bang is jy kry nie 'n bed nie bring 'n matrassie saam.
Bring eie etes vir Vrydag en Saterdag aand. Ons gee koue ontbyt vir Saterdag en Sondag oggend en 'n warm middag ete Saterdag en bykosse vir Saterdag aand. Die vuurhout en roosters sal voorsien word.
Koffie/Tee en beskuit sal ook bedien word.
Sien uit om julle te sien.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
dankie oom hein vir jou en die gesin vir die naweek. n Lekke kursus en paar manne ontmoed. Ons wardeer die moeite en die gasvryheid.
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Hoor,hoor!
Ek wil ook dankie se vir oom Hein vir n goeie kursus. Baie geleer en sal let op wat verfein moet word....
Oom Hein, gee ook my komplimente en waardering vir u vrou wat ons so gasvry ontvang het en ons tuis laat voel het deur ons so op die hande te dra.
Baie dankie!

- Bruhn
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm
Re: Kursus te Philippolis Febr 2014
Heinrich
Lekker om by die groothond te leer. Groete vir Marietjie beste gasvrou.
Bruhn
Lekker om by die groothond te leer. Groete vir Marietjie beste gasvrou.
Bruhn