Kursus te Philippolis Febr 2014

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by pam »

jj ek jy en musgrave is gesort. pkekkie vir 1. my sel nommer is 082 5ses1twee33twee. waneer wil julle ry? vry middag of eers saterdag oggend? Gee my more oggend n lui dan maak ons gou vas. kannie waggie lol
Akkedis
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Sun Dec 08, 2013 8:57 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by Akkedis »

Pam, Walter het gevra om saam met my te ry. Ek ry met 'n enkel kajuit bakkie, so ons is geholpe dankie.

Groete
Akkedis
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 920
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by musgrave270 »

pam wrote:jj ek jy en musgrave is gesort. pkekkie vir 1. my sel nommer is 082 5ses1twee33twee. waneer wil julle ry? vry middag of eers saterdag oggend? Gee my more oggend n lui dan maak ons gou vas. kannie waggie lol
Dankie Pam

Het Pm gestuur.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by junglejulian »

Ek sal eers die saterdag oggend wil ry,Ek werk vrydag nog in aliwal Noord en gaan te laat terug wees.Ons kan Saterdag aand oorslaap as jul wil en dan vroeg draai sondag oggend.
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by pam »

junglejulian wrote:Ek sal eers die saterdag oggend wil ry,Ek werk vrydag nog in aliwal Noord en gaan te laat terug wees.Ons kan Saterdag aand oorslaap as jul wil en dan vroeg draai sondag oggend.
jj ek het met musgrave gepraat dis reg ons wag vir jou. hy sal jou bel en reelings vasmaak vir sat oggend. dan sondag oggend vroeg terug
User avatar
JohanB29
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by JohanB29 »

Pam, ek kan dit Salk maak. Gaan jou gou Whatsapp....
User avatar
JohanB29
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by JohanB29 »

Heinrich,

Dit lyk asof dinge gaan uitwerk dat ek 8 February se kursus sal kan bywoon.

Ek stel ook belang asb!!

Groete
Johan
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by pam »

JohanB29 wrote:Heinrich,

Dit lyk asof dinge gaan uitwerk dat ek 8 February se kursus sal kan bywoon.

Ek stel ook belang asb!!

Groete
Johan
hey boet nie eers geweet jy is op die forum nie maar dis uitgesort ons praat nounou
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by jaracal »

Jy Is baie welkom Johan. Sien jou Saterdag.
Ek sal more die finale reelings opsit rakende etes ens.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by jaracal »

Vir die manne wat deurkom en kom oorslaap.
Bring asb vir jou 'n slaapsak saam. Ons het ongeveer 10 beddens maar baie plek. Ek het ook nog 2x kamp matrasse indien daar meer ouens kom oorslaap. Indien jy bang is jy kry nie 'n bed nie bring 'n matrassie saam.

Bring eie etes vir Vrydag en Saterdag aand. Ons gee koue ontbyt vir Saterdag en Sondag oggend en 'n warm middag ete Saterdag en bykosse vir Saterdag aand. Die vuurhout en roosters sal voorsien word.

Koffie/Tee en beskuit sal ook bedien word.

Sien uit om julle te sien.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by pam »

dankie oom hein vir jou en die gesin vir die naweek. n Lekke kursus en paar manne ontmoed. Ons wardeer die moeite en die gasvryheid.
User avatar
JohanB29
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by JohanB29 »

Hoor,hoor!

Ek wil ook dankie se vir oom Hein vir n goeie kursus. Baie geleer en sal let op wat verfein moet word....

Oom Hein, gee ook my komplimente en waardering vir u vrou wat ons so gasvry ontvang het en ons tuis laat voel het deur ons so op die hande te dra.

Baie dankie!

Groete
Johan
User avatar
Bruhn
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Post by Bruhn »

Heinrich
Lekker om by die groothond te leer. Groete vir Marietjie beste gasvrou.
Bruhn
Post Reply