Goeie Dag manne!
Kan iemand dalk vir my help met die regte Heat of explosion vir S335 lot 701 en 704.
Somchem se tabel gee dit aan as 4020 maar ander ouens se jy moet dit hou by 3711.
Wat sal dan nou die regte een wees?
Groete.
S335 Heat of explosion
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: S335 Heat of explosion
Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?

-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: S335 Heat of explosion
Hi Oom PW!
Dit is vir die QL program.
Dit is vir die QL program.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: S335 Heat of explosion
Pieter, dis jou koors op fyndraaiPieter Willem Vorster wrote:Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?
![]()
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: S335 Heat of explosion
Dit is hoekom ek op die forum is. Daar is altyd 'n paar slim ouens wat die antwoorde het! Hoop nie jy is een van die ouens wat die sneller met die hand aktiveer nie!!!Fanta300 wrote:Pieter, dis jou koors op fyndraaiPieter Willem Vorster wrote:Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?
![]()
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: S335 Heat of explosion
Dankie oom Fanta, ek dog altyd dis die absolute maksimum hoeveelheid brandewyne voor jy nogsteeds veilig huistoe kan gaan na mamma toe.....Fanta300 wrote:Pieter, dis jou koors op fyndraaiPieter Willem Vorster wrote:Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?
![]()
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S335 Heat of explosion
Ek gebruik die 3711 getal syndedit darem nader aan werklike resultate is. Die 4020 veroorsaak dat as jy 'n beginlading bereken dat die werklike spoed 200 vps te stadig is. Ek dink Somcehem het die syfers so aangepas om 'n veiligheidsfaktor in te bou vir hul wisselvallige volitaliteit van hul dryfmiddels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: S335 Heat of explosion
Why would Somchem offer adjusted numbers? They can measure EXACTLY, if they cannot they should not be making powder?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S335 Heat of explosion
Die 1,4% verskille wat Somhem voorhou is amper nikseggend as mens na kyk na 'n 8 na 16 % gewigsverskil wat met S365 in 'n 243 gevind is by die gebruik van Lot 71.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br