S335 Heat of explosion

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

S335 Heat of explosion

Post by birklec »

Goeie Dag manne!
Kan iemand dalk vir my help met die regte Heat of explosion vir S335 lot 701 en 704.
Somchem se tabel gee dit aan as 4020 maar ander ouens se jy moet dit hou by 3711.
Wat sal dan nou die regte een wees?
Groete.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: S335 Heat of explosion

Post by PWV »

Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?
:-[ :-[
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: S335 Heat of explosion

Post by birklec »

Hi Oom PW!
Dit is vir die QL program.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: S335 Heat of explosion

Post by Fanta300 »

Pieter Willem Vorster wrote:Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?
:-[ :-[
Pieter, dis jou koors op fyndraai >:D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: S335 Heat of explosion

Post by PWV »

Fanta300 wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?
:-[ :-[
Pieter, dis jou koors op fyndraai >:D
Dit is hoekom ek op die forum is. Daar is altyd 'n paar slim ouens wat die antwoorde het! Hoop nie jy is een van die ouens wat die sneller met die hand aktiveer nie!!! ;)
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: S335 Heat of explosion

Post by Piet Pille »

Fanta300 wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Hier val ek al weer plat. Wat is "heat of explosion"?
:-[ :-[
Pieter, dis jou koors op fyndraai >:D
Dankie oom Fanta, ek dog altyd dis die absolute maksimum hoeveelheid brandewyne voor jy nogsteeds veilig huistoe kan gaan na mamma toe..... >:+
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: S335 Heat of explosion

Post by tripodmvr »

Ek gebruik die 3711 getal syndedit darem nader aan werklike resultate is. Die 4020 veroorsaak dat as jy 'n beginlading bereken dat die werklike spoed 200 vps te stadig is. Ek dink Somcehem het die syfers so aangepas om 'n veiligheidsfaktor in te bou vir hul wisselvallige volitaliteit van hul dryfmiddels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: S335 Heat of explosion

Post by Andrew Leigh »

Why would Somchem offer adjusted numbers? They can measure EXACTLY, if they cannot they should not be making powder?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: S335 Heat of explosion

Post by tripodmvr »

Die 1,4% verskille wat Somhem voorhou is amper nikseggend as mens na kyk na 'n 8 na 16 % gewigsverskil wat met S365 in 'n 243 gevind is by die gebruik van Lot 71.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply