7*57 doplengte
-
Nico Prinsloo
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jun 20, 2013 4:41 pm
7*57 doplengte
More.Ek is baie nuut in die herlaai besigheid en het hulp nodig asb. Lyman se herlaai data en sonchem se data vir die doplengte op die 7*57 verskil. Ek het my doppe almal 2.229" gesny, sal dit reg wees?
Sonchem gee nie ladings vir 150gr en 175gr punte aan nie, hoe gemaak?
Sonchem gee nie ladings vir 150gr en 175gr punte aan nie, hoe gemaak?
Nico
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 7*57 doplengte
2.225" is die trim length op 7x57. Ek glo nie die 4 thou (of 0.1016mm) sal moeilikheid maak nie.
Gee jou info onder die Quickload afdeling dan help iemand jou daar.
Gee jou info onder die Quickload afdeling dan help iemand jou daar.
Goed, beter, 6millimeter!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 7*57 doplengte
Blikoor,
Hoe nuut is jy in die herlaai besigheid? Ek vra die vraag want dit is altyd beter om 'n mentor te kry wat jou kan help as jy begin. Dit sal jou baie help en soms baie geld en tyd spaar.
Jou lengte van 2.229" behoort te werk, maar die doppe moet eintlik na 57mm gesny word.

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7*57 doplengte
QL gee maks doplengte as 57mm = 2.244duim. 'n Bietjie korter is dan reg.
Gebruik die 152gr en 170gr data in Somchem se boekie. Dit is naby genoeg.
Gebruik die 152gr en 170gr data in Somchem se boekie. Dit is naby genoeg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 7*57 doplengte
http://www.ballisticstudies.com/Knowledgebase/7x57.htmlFCLoretz wrote:die doppe moet eintlik na 57mm gesny word.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/7x57.JPG
Goed, beter, 6millimeter!
-
Nico Prinsloo
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jun 20, 2013 4:41 pm
Re: 7*57 doplengte
Dankie manne. Ek het die TPL op drie verskillende maniere probeer bepaal. Die oopgesnyde dop, punt in kamer met skoonmaakstok voor en ook die blou verf metode en elke keer `n ander waarde gekry! Sal dit `n groot verskil maak as en net die lengte op die bg. tabel gebruik?
Nico
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 7*57 doplengte
Blikoor
Ek herlaai al jare die 7x57. Kry vir jou die stukkie gereedskap wat hier in die foto's aangedui word. Lee maak dit. Koop een vir 7x57 en jy sny elke doppie met die apparaatjie. Knyp die onderste doppiehouer in jou boor vas, druk die snyer in die doppie en hy sny elke doppie op die korrekte maak.
Hoe moeilik kan dit nou wees?
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: 7*57 doplengte
Die tool soos deur oom Pieter genoem werk baie goed. Pasop net as jy dit in die boor gebruik vir te vinnige spoed.
Ek gebruik eerder 'n elektriese skroewedraier (herlaaibaar) wat se spoed meer reguleerbaar is.
Ek gebruik eerder 'n elektriese skroewedraier (herlaaibaar) wat se spoed meer reguleerbaar is.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 7*57 doplengte
Ek neem aan die vinnige spoed kan die kanse om die dop skeef te trek verhoog? Of gaan dit meer oor die vrywing wat plaasvind by die "pin"? Ek het 'n vriend gehad wat se doppe al hoe korter begin sny het. Miskien was sy boor te vinnig?Johan Reyneke wrote:Die tool soos deur oom Pieter genoem werk baie goed. Pasop net as jy dit in die boor gebruik vir te vinnige spoed.
Ek gebruik eerder 'n elektriese skroewedraier (herlaaibaar) wat se spoed meer reguleerbaar is.
Last edited by Fritz on Tue Jan 14, 2014 2:00 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7*57 doplengte
Gebruik die kortste van die drie mates en kom dan so 0,7mm teug vir koper/lood koeëls. Met mono koper en brass (Barnes, Impala) kan jy dan 2mm korter gaan.Blikoor wrote:Dankie manne. Ek het die TPL op drie verskillende maniere probeer bepaal. Die oopgesnyde dop, punt in kamer met skoonmaakstok voor en ook die blou verf metode en elke keer `n ander waarde gekry! Sal dit `n groot verskil maak as en net die lengte op die bg. tabel gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7*57 doplengte
Die draaiende dop is ook 'n gevaar vir jouself as iets losgly of vashaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nico Prinsloo
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jun 20, 2013 4:41 pm
Re: 7*57 doplengte
Kry man die apparaatjie vir alle kalibers en sal S&O dit aanhou?
Nico
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
-
Nico Prinsloo
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jun 20, 2013 4:41 pm
Re: 7*57 doplengte
Dit wil voorkom of ek nog `n paar rand aan `n crhony moet spandeer om regtig enige waarde uit selflaai te kry. Ek sal ook graag van die QL data gebruik maak maar sal eers die spoed moet meet.
Nico
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 7*57 doplengte
Jy kry die apparaat vir verskillende lengtes dit is 'n Lee case length gauge.Ek glo dat S&O hulle sal aanhou anders bestel hom net by hulle.Blikoor wrote:Kry man die apparaatjie vir alle kalibers en sal S&O dit aanhou?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 7*57 doplengte
Chrony is defnitief belangrik as dit by lading ontwikkeling kom en veral vir die korrekte gebruik van QL. Kyk of daar nie 'n vriend of mede forum lid in Rustenburg is wat jou kan help met een nie, totdat jy jou eie kan koop.Blikoor wrote:Dit wil voorkom of ek nog `n paar rand aan `n crhony moet spandeer om regtig enige waarde uit selflaai te kry. Ek sal ook graag van die QL data gebruik maak maar sal eers die spoed moet meet.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Nico Prinsloo
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jun 20, 2013 4:41 pm
Re: 7*57 doplengte
Ek sal maar by die vrou hoor of sy nie een paar skoene minder wil koop nie!
Nico
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
.22 Anschutz;9mm short Star; .243Win Voere; 7*57 Brno; .375 H&H Brno; 12BR Baikal
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 7*57 doplengte
Frederik, my probleem is ek het amper geen meer vertroue in my chrony nie. Ek weet nou nie meer of helder, bewolkte of watse toestande vir my die betroubaarste lesings gee nie. Al die toestande het nou al vir my wisselvallige lesings gegee. Voel regtig asof ek nou gatvol raak om te wonder wat nou regtig my snelheid is. Gaan 'n magnetospeed koopFCLoretz wrote:Chrony is defnitief belangrik as dit by lading ontwikkeling kom en veral vir die korrekte gebruik van QL. Kyk of daar nie 'n vriend of mede forum lid in Rustenburg is wat jou kan help met een nie, totdat jy jou eie kan koop.Blikoor wrote:Dit wil voorkom of ek nog `n paar rand aan `n crhony moet spandeer om regtig enige waarde uit selflaai te kry. Ek sal ook graag van die QL data gebruik maak maar sal eers die spoed moet meet.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 7*57 doplengte
Fritz,
Ek ken nou nie jou hele Chrony episode nie, maar hoe wisselvalig praat ons van?
Ek ken nou nie jou hele Chrony episode nie, maar hoe wisselvalig praat ons van?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 7*57 doplengte
Ek wil nou nie eintlik hier kla oor my goed en hi-jack nie. Ek het gedink ek skiet 2930fps. Dit was in die son, middel van dag. Noudie dag sit ek die chrony in die skaduwee. Dit het gelyk asof dit vir ander ouens op die baan werk. Toe clock hy sommer op 3025fps. Snaaks genoeg nader aan die node. Ek het gedink ek is tussen twee nodes (volgens QL).
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 7*57 doplengte
Daai 95fps kan dalk temperatuur verskille wees.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 7*57 doplengte
Nee ek twyfel sterk. Temp was laer met die hoër spoed. Sal nog die issue uitsort.FCLoretz wrote:Daai 95fps kan dalk temperatuur verskille wees.