Nosler Balistic Tip
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Nosler Balistic Tip
Ek sien dat my QL se data basis nie die 140gr Nosler Balistic Tip in .264 kal het nie.
Ek beplan om met die Accubonds te jag en soek 'n "papier" koeël wat baie naby aan hulle gaan groep. Sal dit dan die custom competion wees?
Kan mens die "bullet file" opdateer en hoe? Ek het QL V 3.6.
Groete
Dawie
Ek beplan om met die Accubonds te jag en soek 'n "papier" koeël wat baie naby aan hulle gaan groep. Sal dit dan die custom competion wees?
Kan mens die "bullet file" opdateer en hoe? Ek het QL V 3.6.
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Madako ja jy kan ekstra koeëls bysit as jy wil. Ek het sommer al die Claw en Perigrine wat ek al gekoop het reeds op myne gesit.
Ek is nou by die werk, as ek tuis is sal ek gou op QL gaan en die stappe vir jou neerskryf.
Peet.
O ja, het jy al 140 Accubonds gekoop??? Ek soek maar kry niks
Ek is nou by die werk, as ek tuis is sal ek gou op QL gaan en die stappe vir jou neerskryf.
Peet.
O ja, het jy al 140 Accubonds gekoop??? Ek soek maar kry niks
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Peet, sal ook belang stel. het al daarmee gevroetel, maar is nie heeltemal op hoogte. Gebruik soms ander soortgelyke koeëls as ek vinnig iemand moet help. BC's en ogief vorm is nie aldag beskikbaar vir die nuwe koele nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Gister by S&O in S/bosch gekry. Ek dink daar is nog 3 pakkies oor as jy gou speel!Pvdw wrote:
O ja, het jy al 140 Accubonds gekoop??? Ek soek maar kry niks
Sal bly wees as jy kan help met die proses.
Dankie
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Sal self wil weet asb.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Hulle vra slegs vir koeël se lengte, deursnee en basis vorm om basiese file oop te maak. BC is slegs nodig as jy hom op QT wil gebruik.
Indien dit 'n bootstert is vra hulle die lengte van die tail en die deursnee van die klein basis.
Die shot start drukke sit jy in soos hulle aanbeveel vir Mantels/solids/copper en al daai goed.
Indien dit 'n bootstert is vra hulle die lengte van die tail en die deursnee van die klein basis.
Die shot start drukke sit jy in soos hulle aanbeveel vir Mantels/solids/copper en al daai goed.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Ek sal my agterent moer roer, Pta het niksGister by S&O in S/bosch gekry. Ek dink daar is nog 3 pakkies oor as jy gou speel!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Pvdw, dit sal baie handig wees as jy in die QL afdeling 'n stap vir stap verduideliking kan doen...Pvdw wrote:Hulle vra slegs vir koeël se lengte, deursnee en basis vorm om basiese file oop te maak. BC is slegs nodig as jy hom op QT wil gebruik.
Indien dit 'n bootstert is vra hulle die lengte van die tail en die deursnee van die klein basis.
Die shot start drukke sit jy in soos hulle aanbeveel vir Mantels/solids/copper en al daai goed.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Is dit nou iets soos die leeuloop??stap vir stap verduideliking
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Lol. Geen verduideliking daar nodig nie, net genoeg drinkgoed en video kamera.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Kan iemand my gou les gee oor hoe om die QL prentjies te kry dat ek hulle op die forum kan plaas?? Al wat ek weet is dat ek eenmaal iets raak gelees het dat die manne dit met Paint doen. Help asb dan kan ek verduidelik met prentjies.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Ai - waar is Ludwig tog nou???? Hy het baie lank terug verduidelik, maar ek kan glad nie onthou nie!Pvdw wrote:Kan iemand my gou les gee oor hoe om die QL prentjies te kry dat ek hulle op die forum kan plaas?? Al wat ek weet is dat ek eenmaal iets raak gelees het dat die manne dit met Paint doen. Help asb dan kan ek verduidelik met prentjies.
Waars die ander slim manne hier?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nosler Balistic Tip
higlight die prentjie se screen wat jy soek dan druk "alt + Print Screen" en paste dan in paint en save as jpeg, laai dan op die forum
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 45#p339245
Manne jammer vir die gebrek aan tegnologiese vaardigheid maar ek is seker julle sal kan uitsort wat om te doen.
Die beskrywing is kort en kragtig. Dus ook weg gesteek tussen die slides
Vra as julle nie verstaan nie
Manne jammer vir die gebrek aan tegnologiese vaardigheid maar ek is seker julle sal kan uitsort wat om te doen.
Die beskrywing is kort en kragtig. Dus ook weg gesteek tussen die slides
Vra as julle nie verstaan nie
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Baie dankie Pvdw! Hoe dan gemaak as mens eers met QL wil toets voordat jy die koeëls gaan koop en nie daardie mates het nie. Op Nosler se website gee hulle net SD, BC en lengte aan.Pvdw wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 45#p339245
Manne jammer vir die gebrek aan tegnologiese vaardigheid maar ek is seker julle sal kan uitsort wat om te doen.
Die beskrywing is kort en kragtig. Dus ook weg gesteek tussen die slides![]()
Vra as julle nie verstaan nie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nosler Balistic Tip
Dawie, ek het nou op my QL (v3.6) gaan kyk en die Ballistic tip in 264 (140gr) is wel op myne..?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Ek reken dan bedel mens maar so bietjie inligtng hier op die forum by manne wat daarvan het?Hoe dan gemaak as mens eers met QL wil toets voordat jy die koeëls gaan koop en nie daardie mates het nie
Thomas jy is gelukkig, myne het dit ook nie op nie. Dawie ek gaan saam met jou mout bakhand staan
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nosler Balistic Tip
Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
Hoop julle kan daarmee verder gaan
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
Hoop julle kan daarmee verder gaan
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Nou sien jy Dawie, ek het jou mos gesê jy vra net hier en dan gooi die manne die nodige info na ons kant toe.Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
Hoop julle kan daarmee verder gaan
Thomas baie dankie vir die moeite. Ek laai hom sommer nou op my QL.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Thomast _ jys 'n breker!! Dankie! Net jammer ek soek nie "Hoslers" nie maar Nosler!!THOMAST wrote:Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
Hoop julle kan daarmee verder gaan
Pdvw - jys reg - mens word altyd gehelp op hierdie puik forum!!!
Groetnis
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nosler Balistic Tip
Ag ou Dawie. Begers can't be choosers, ons moet maar vat wat ons kan kry. Wonder nou net wie is die Hosler agenteNet jammer ek soek nie "Hoslers" nie maar Nosler!!![]()
![]()
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nosler Balistic Tip
Jammer, oor die spelfout, ek het 'n verkoue.. 
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nosler Balistic Tip
THOMAST wrote:Jammer, oor die spelfout, ek het 'n verkoue..
Nogal gehoor jy praat so met 'n toe neus!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Nosler Balistic Tip
ThomasTHOMAST wrote:Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
Hoop julle kan daarmee verder gaan
Ek soek soortgelyke inligting as bo, maar vir die Nosler 123 g Custom Competion.
Kan jy of iemand op die forum my help?
Groete
Bulvegter
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nosler Balistic Tip
Nosler 123gr CC HPBT 53415
Projectile OA length 1.200"
Projectile diameter 0.264"
Projectile weight 123gr
G1 BC 0.510 (std ICAO) 0.519 (std Metro)
Short Start/ Init Pressure 3626psi
Small dia of taper 0.220"
Large dia of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
Projectile OA length 1.200"
Projectile diameter 0.264"
Projectile weight 123gr
G1 BC 0.510 (std ICAO) 0.519 (std Metro)
Short Start/ Init Pressure 3626psi
Small dia of taper 0.220"
Large dia of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
