Nosler Balistic Tip

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Nosler Balistic Tip

Post by DawieKotze »

Ek sien dat my QL se data basis nie die 140gr Nosler Balistic Tip in .264 kal het nie.

Ek beplan om met die Accubonds te jag en soek 'n "papier" koeël wat baie naby aan hulle gaan groep. Sal dit dan die custom competion wees?

Kan mens die "bullet file" opdateer en hoe? Ek het QL V 3.6.

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

Madako ja jy kan ekstra koeëls bysit as jy wil. Ek het sommer al die Claw en Perigrine wat ek al gekoop het reeds op myne gesit.

Ek is nou by die werk, as ek tuis is sal ek gou op QL gaan en die stappe vir jou neerskryf.

Peet.

O ja, het jy al 140 Accubonds gekoop??? Ek soek maar kry niks >:(
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by tripodmvr »

Peet, sal ook belang stel. het al daarmee gevroetel, maar is nie heeltemal op hoogte. Gebruik soms ander soortgelyke koeëls as ek vinnig iemand moet help. BC's en ogief vorm is nie aldag beskikbaar vir die nuwe koele nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by DawieKotze »

Pvdw wrote:
O ja, het jy al 140 Accubonds gekoop??? Ek soek maar kry niks >:(
Gister by S&O in S/bosch gekry. Ek dink daar is nog 3 pakkies oor as jy gou speel!

Sal bly wees as jy kan help met die proses.

Dankie

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Hein22 »

Sal self wil weet asb.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

Hulle vra slegs vir koeël se lengte, deursnee en basis vorm om basiese file oop te maak. BC is slegs nodig as jy hom op QT wil gebruik.

Indien dit 'n bootstert is vra hulle die lengte van die tail en die deursnee van die klein basis.

Die shot start drukke sit jy in soos hulle aanbeveel vir Mantels/solids/copper en al daai goed.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

Gister by S&O in S/bosch gekry. Ek dink daar is nog 3 pakkies oor as jy gou speel!
Ek sal my agterent moer roer, Pta het niks :(
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Hein22 »

Pvdw wrote:Hulle vra slegs vir koeël se lengte, deursnee en basis vorm om basiese file oop te maak. BC is slegs nodig as jy hom op QT wil gebruik.

Indien dit 'n bootstert is vra hulle die lengte van die tail en die deursnee van die klein basis.

Die shot start drukke sit jy in soos hulle aanbeveel vir Mantels/solids/copper en al daai goed.
Pvdw, dit sal baie handig wees as jy in die QL afdeling 'n stap vir stap verduideliking kan doen...
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

stap vir stap verduideliking
Is dit nou iets soos die leeuloop?? :o 8)
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Hein22 »

Lol. Geen verduideliking daar nodig nie, net genoeg drinkgoed en video kamera.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

Kan iemand my gou les gee oor hoe om die QL prentjies te kry dat ek hulle op die forum kan plaas?? Al wat ek weet is dat ek eenmaal iets raak gelees het dat die manne dit met Paint doen. Help asb dan kan ek verduidelik met prentjies.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by DawieKotze »

Pvdw wrote:Kan iemand my gou les gee oor hoe om die QL prentjies te kry dat ek hulle op die forum kan plaas?? Al wat ek weet is dat ek eenmaal iets raak gelees het dat die manne dit met Paint doen. Help asb dan kan ek verduidelik met prentjies.
Ai - waar is Ludwig tog nou???? Hy het baie lank terug verduidelik, maar ek kan glad nie onthou nie!

Waars die ander slim manne hier?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nosler Balistic Tip

Post by FCLoretz »

higlight die prentjie se screen wat jy soek dan druk "alt + Print Screen" en paste dan in paint en save as jpeg, laai dan op die forum
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 45#p339245

Manne jammer vir die gebrek aan tegnologiese vaardigheid maar ek is seker julle sal kan uitsort wat om te doen.

Die beskrywing is kort en kragtig. Dus ook weg gesteek tussen die slides :P

Vra as julle nie verstaan nie
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by DawieKotze »

Pvdw wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 45#p339245

Manne jammer vir die gebrek aan tegnologiese vaardigheid maar ek is seker julle sal kan uitsort wat om te doen.

Die beskrywing is kort en kragtig. Dus ook weg gesteek tussen die slides :P

Vra as julle nie verstaan nie
Baie dankie Pvdw! Hoe dan gemaak as mens eers met QL wil toets voordat jy die koeëls gaan koop en nie daardie mates het nie. Op Nosler se website gee hulle net SD, BC en lengte aan.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nosler Balistic Tip

Post by THOMAST »

Dawie, ek het nou op my QL (v3.6) gaan kyk en die Ballistic tip in 264 (140gr) is wel op myne..?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

Hoe dan gemaak as mens eers met QL wil toets voordat jy die koeëls gaan koop en nie daardie mates het nie
Ek reken dan bedel mens maar so bietjie inligtng hier op die forum by manne wat daarvan het? ::) Al wat ek kan dink.

Thomas jy is gelukkig, myne het dit ook nie op nie. Dawie ek gaan saam met jou mout bakhand staan ;D
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nosler Balistic Tip

Post by THOMAST »

Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º

Hoop julle kan daarmee verder gaan
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º

Hoop julle kan daarmee verder gaan
Nou sien jy Dawie, ek het jou mos gesê jy vra net hier en dan gooi die manne die nodige info na ons kant toe.

Thomas baie dankie vir die moeite. Ek laai hom sommer nou op my QL. 8)
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by DawieKotze »

THOMAST wrote:Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º

Hoop julle kan daarmee verder gaan
Thomast _ jys 'n breker!! Dankie! Net jammer ek soek nie "Hoslers" nie maar Nosler!! ;D ;D ;D

Pdvw - jys reg - mens word altyd gehelp op hierdie puik forum!!!

Groetnis

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Pvdw »

Net jammer ek soek nie "Hoslers" nie maar Nosler!! ;D ;D ;D
Ag ou Dawie. Begers can't be choosers, ons moet maar vat wat ons kan kry. Wonder nou net wie is die Hosler agente :P Hoop hulle het voorraad ;D
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nosler Balistic Tip

Post by THOMAST »

Jammer, oor die spelfout, ek het 'n verkoue.. ;D
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by DawieKotze »

THOMAST wrote:Jammer, oor die spelfout, ek het 'n verkoue.. ;D
;D ;D ;D

Nogal gehoor jy praat so met 'n toe neus!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Bulvegter
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm

Re: Nosler Balistic Tip

Post by Bulvegter »

THOMAST wrote:Wat soek julle?
Hosler Ball Tip 140gr in 264 kaiber(26140)
Projectile OA length 1.350"
Projectile diameter 0.264"
Weight 140gr
G1 BC 0.509 (std ICAO), 0.518 (std Metro)
Short Start Init Pressure 3626psi
Small diameter of taper 0.220"
Large diameter of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º

Hoop julle kan daarmee verder gaan
Thomas
Ek soek soortgelyke inligting as bo, maar vir die Nosler 123 g Custom Competion.
Kan jy of iemand op die forum my help?
Groete

Bulvegter
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nosler Balistic Tip

Post by THOMAST »

Nosler 123gr CC HPBT 53415
Projectile OA length 1.200"
Projectile diameter 0.264"
Projectile weight 123gr
G1 BC 0.510 (std ICAO) 0.519 (std Metro)
Short Start/ Init Pressure 3626psi
Small dia of taper 0.220"
Large dia of taper 0.264"
Length of taper 0.080"
Boattail angle 15.4º
Post Reply